Rhino Park Aanloopbaan
Vandag het die kontrakteurs begin om gruis in te ry.Al die pype in die grond is toegegooi en die bolaag is volgende.plastiek pype is onderdeur die aanloopbaan vir elektriese kabels (landings ligte word beplan).Die aanloopbaan is nou nie meer in gevaar as ons reen sou kom nie en reen sal nie werklik die verdere werk belemmer nie.Die beplanning is dat die aanloopbaan hier in die middel van Desember klaar sal wees.Die tweede fase sal die uiteindelike lengte van die aanloopbaan 2000 meter lank maak.
Die restaurant se boonste verdieping is nou ook amper klaar met nuwe plaveisel reg rondom en n sprinkasteel vir die kinders.Ongelukkig was die nuwe hangers verkeerd uitgemeet en moet nou oorgedoen word.Ons sal nog n rukkie in ons plakkerskamp moet bly.Groot planne vir die nuwe Rhino Park fasiliteit is in vooruitsig en ons hou almal ons asems in.
Veels geluk aan die kontrakteurs wat die taak opgele is in die laaste kwartaal met die reenseisoen op hande om hierdie taak suksesvol af te handel.
frans
Proud Sycamore owner
ZU-CCN
Rhino Park
data on over 800 SA airfields
- fransstrydom
- Look I'm flying
- Posts: 221
- Joined: Wed Apr 30, 2008 7:45 am
- John.com
- Frequent Flyer
- Posts: 1288
- Joined: Tue Nov 08, 2011 8:31 pm
- Location: Broederstroom (Magaliesberg) - home airstrip Aeroden
Re: data on over 800 SA airfields
Aeroden information now fully updated! Includes details of sms-weather station.
John Comley
ZU-BST (the Beautiful Seductive Temptress)
Magaliesberg, South Africa
Read my flying blog here . . . http://johncomley.blogspot.com/
"Truly superior pilots are those who use their superior judgment to avoid those situations where they might have to use their superior skills"
ZU-BST (the Beautiful Seductive Temptress)
Magaliesberg, South Africa
Read my flying blog here . . . http://johncomley.blogspot.com/
"Truly superior pilots are those who use their superior judgment to avoid those situations where they might have to use their superior skills"
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 38 guests