Page 1 of 1

COMMANDER RUBBER DUCK WITH 2X60HP TO SWOP

Posted: Mon Jan 08, 2018 3:51 pm
by ernstvanderzandt
Het n 6m commander rubber duck mono haal met 2x60hp yamaha motors trim en tilt met canopy.Breeknek trailer baie sterk army standard,al die papierwerk is gedoen in Desember 2017.volledig toegerus vir die see,hak en ry.....Baie sterk en vinnig.Is seevaardig om 6 persone te vat

Wil hom ruil vir n cabin cruiser ,sy waarde is R130,000..Boot is gediens ens by Boat Caravan and Camping in Nigel,vir enige navrae.Sal verskil betaal as dit groot cabin boot is....ek kyk na 21vt baronet of intercepter..

Kontak my deur email.ernstvander@gmail.com