Page 1 of 1
Ek soeke valve radio
Posted: Tue Dec 09, 2014 7:16 pm
by witwillem
ek het n klop 78 en 45 plate op n veiling gekoop nou soek ek n valve radie met n plate speler sal ruil vir n lekker slaglams boud en n bottel koos wye voete rooi wyn witwillem
Re: Ek soeke valve radio
Posted: Tue Dec 09, 2014 7:47 pm
by HENNING JOHAN
Hallo Willempie.Deesdae kan jy 'n platespeler koop en inplug in die geraasbox(Hi-fi)aux input.Dink by makro of game of incredible korupsion sal jy regkom.Ons het 1 vir my ma gekoop om na haar ou plate te luister.Groete Johan.
Re: Ek soeke valve radio
Posted: Wed Apr 15, 2015 9:23 pm
by witwillem
Jis ou johan virrie plate het ekke n gramofoon of drie metspaar springs en naalde , het by die vendusie paar jaare terg op warmbad gekoop , speel nog goed .
Re: Ek soeke valve radio
Posted: Thu Apr 16, 2015 2:35 pm
by falconp1
Hi Willem.
Ek het een wat in die hanger staan. Sal hom laat gaan.
Sal more fotos neem en pos.
Re: Ek soeke valve radio
Posted: Fri Apr 17, 2015 5:28 am
by Conrad
Maar as ek een vra het niemand een nie....
en ek sou betaal het.
Re: Ek soeke valve radio
Posted: Fri Apr 17, 2015 11:04 am
by falconp1
Hi Conrad.
Het nie gesien jy soek een nie. Willem se hy sal met vleis en drank betaal.
As hy hom nie wil he nie kan ons gesels.
Die een het so bietjie werk nodig. Sy tune lyntjie is af maar al die ander goed werk.
Re: Ek soeke valve radio
Posted: Tue Jun 02, 2015 9:31 pm
by witwillem
Hi Freddie jammer ek was bietjie besig met die jagters, as die anner man hom he kan jy verkoop sallie nou kan kom nie , ennie nicopres vra vir alex , het een in sy wers winkel gesien witwillem
Re: Ek soeke valve radio
Posted: Thu Jun 04, 2015 9:30 am
by falconp1
Gouie more Willem.
Dis reg so. Het gewonder hoekom jy my so ignore.
Dankie. Sal oom Alex vra. Die mane leen nie maklik die ding uit nie.
Hi Miguel.
Welcome to Microlighters.
Thanks for the response.