Ek soeke valve radio

Non aviation related items for sale, swop or wanted
witwillem
Top Gun
Top Gun
Posts: 529
Joined: Sat Mar 21, 2009 10:55 am

Ek soeke valve radio

Postby witwillem » Tue Dec 09, 2014 7:16 pm

ek het n klop 78 en 45 plate op n veiling gekoop nou soek ek n valve radie met n plate speler sal ruil vir n lekker slaglams boud en n bottel koos wye voete rooi wyn witwillem (^^)
HENNING JOHAN
Pilot in Command
Pilot in Command
Posts: 977
Joined: Sun May 10, 2009 5:29 pm
Location: Heidelberg Gauteng
Contact:

Re: Ek soeke valve radio

Postby HENNING JOHAN » Tue Dec 09, 2014 7:47 pm

Hallo Willempie.Deesdae kan jy 'n platespeler koop en inplug in die geraasbox(Hi-fi)aux input.Dink by makro of game of incredible korupsion sal jy regkom.Ons het 1 vir my ma gekoop om na haar ou plate te luister.Groete Johan.
FLY SAFE!!FLYBOY OBD.Aerotrike Scout 503 ZU-CAI.
witwillem
Top Gun
Top Gun
Posts: 529
Joined: Sat Mar 21, 2009 10:55 am

Re: Ek soeke valve radio

Postby witwillem » Wed Apr 15, 2015 9:23 pm

Jis ou johan virrie plate het ekke n gramofoon of drie metspaar springs en naalde , het by die vendusie paar jaare terg op warmbad gekoop , speel nog goed .
User avatar
falconp1
Top Gun
Top Gun
Posts: 647
Joined: Thu Oct 15, 2009 7:28 pm
Location: Klipriver airfield

Re: Ek soeke valve radio

Postby falconp1 » Thu Apr 16, 2015 2:35 pm

Hi Willem.
Ek het een wat in die hanger staan. Sal hom laat gaan.

Sal more fotos neem en pos.
ZS-WVD CONDOR
ZU-CIW Challenger 11
freddievanrooyen@yahoo.com
User avatar
Conrad
The sky is all mine
The sky is all mine
Posts: 462
Joined: Tue Jan 08, 2008 7:04 am
Location: Rietvlei View CE

Re: Ek soeke valve radio

Postby Conrad » Fri Apr 17, 2015 5:28 am

Maar as ek een vra het niemand een nie....
en ek sou betaal het.
User avatar
falconp1
Top Gun
Top Gun
Posts: 647
Joined: Thu Oct 15, 2009 7:28 pm
Location: Klipriver airfield

Re: Ek soeke valve radio

Postby falconp1 » Fri Apr 17, 2015 11:04 am

Hi Conrad.

Het nie gesien jy soek een nie. Willem se hy sal met vleis en drank betaal. puff As hy hom nie wil he nie kan ons gesels.

Die een het so bietjie werk nodig. Sy tune lyntjie is af maar al die ander goed werk.
Attachments
IMG-20150417-WA0002.jpg
IMG-20150417-WA0001.jpg
IMG-20150417-WA0000.jpg
ZS-WVD CONDOR
ZU-CIW Challenger 11
freddievanrooyen@yahoo.com
witwillem
Top Gun
Top Gun
Posts: 529
Joined: Sat Mar 21, 2009 10:55 am

Re: Ek soeke valve radio

Postby witwillem » Tue Jun 02, 2015 9:31 pm

Hi Freddie jammer ek was bietjie besig met die jagters, as die anner man hom he kan jy verkoop sallie nou kan kom nie , ennie nicopres vra vir alex , het een in sy wers winkel gesien witwillem :mrgreen:
User avatar
falconp1
Top Gun
Top Gun
Posts: 647
Joined: Thu Oct 15, 2009 7:28 pm
Location: Klipriver airfield

Re: Ek soeke valve radio

Postby falconp1 » Thu Jun 04, 2015 9:30 am

Gouie more Willem.
Dis reg so. Het gewonder hoekom jy my so ignore. puff
Dankie. Sal oom Alex vra. Die mane leen nie maklik die ding uit nie.

Hi Miguel.
Welcome to Microlighters. (^^) Thanks for the response.
ZS-WVD CONDOR
ZU-CIW Challenger 11
freddievanrooyen@yahoo.com

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 1 guest