Microlight training

Questions about training in general, syllabus', requirements etc
User avatar
Bullseye
Solo cross country
Solo cross country
Posts: 133
Joined: Thu Mar 11, 2010 3:20 pm

Re: Microlight training

Postby Bullseye » Mon Aug 20, 2012 7:43 am

wind wind en nog wind, waneer vlieg ons wee????
The Sky is not my limit, it is my playground!!!
User avatar
nicow
The Big Four K
The Big Four K
Posts: 4958
Joined: Tue May 24, 2005 7:09 am
Location: Potgietersrus
Contact:

Re: Microlight training

Postby nicow » Mon Aug 20, 2012 9:34 am

Bullseye wrote:wind wind en nog wind, waneer vlieg ons wee????
Vandag!Die weer lyk mooi hier in Potties (!!) .
Nico
Limpopo Flight School
vliegskool@hotmail.com
ZU-AWA
ZU-DMM
ZU-AJO
ZU-AWF
ZU-BAI
ZS-WOR
ZU-TCT
ZU-DOD
ZU-CIE
ZU-BIW
User avatar
ZS-NEL
Pilot in Command
Pilot in Command
Posts: 862
Joined: Tue Jan 09, 2007 11:13 am
Location: Tembisa
Contact:

Re: Microlight training

Postby ZS-NEL » Mon Aug 20, 2012 1:59 pm

nicow wrote:
Bullseye wrote:wind wind en nog wind, waneer vlieg ons wee????
Vandag!Die weer lyk mooi hier in Potties (!!) .
Ook hier op Rhino 8)
User avatar
Bullseye
Solo cross country
Solo cross country
Posts: 133
Joined: Thu Mar 11, 2010 3:20 pm

Re: Microlight training

Postby Bullseye » Mon Aug 20, 2012 6:40 pm

Nee Manne

Hier het die wind gepomp was bietjie stiller vanoggend maar hier was weer weghol veldbrande op die plase. Op watter sites kyk julle die weer, ek kyk op yr.no maar hul is maar baie verkeerd??? :x :x :x
The Sky is not my limit, it is my playground!!!
User avatar
ZS-NEL
Pilot in Command
Pilot in Command
Posts: 862
Joined: Tue Jan 09, 2007 11:13 am
Location: Tembisa
Contact:

Re: Microlight training

Postby ZS-NEL » Tue Aug 21, 2012 12:59 pm

Ons kyk maar sommer in die lug en vir die windkous. :lol: :lol: :lol: maar partykeer ook hier. http://www.windfinder.com/forecast/bronkhorstspruit_dam
As ons in Vereeniging was het ons hier gekyk. (^^) http://www.windfinder.com/forecast/vereeniging
Sondag gaan jy lekker kan vlieg.....met 'n kite! :shock:
User avatar
nicow
The Big Four K
The Big Four K
Posts: 4958
Joined: Tue May 24, 2005 7:09 am
Location: Potgietersrus
Contact:

Re: Microlight training

Postby nicow » Tue Aug 21, 2012 1:13 pm

Ons het gister gevlieg,maar die wind was nie lekker nie :? .
Vandag lyk ook nie baie belowend nie (**)
Nico
Limpopo Flight School
vliegskool@hotmail.com
ZU-AWA
ZU-DMM
ZU-AJO
ZU-AWF
ZU-BAI
ZS-WOR
ZU-TCT
ZU-DOD
ZU-CIE
ZU-BIW
User avatar
ZS-NEL
Pilot in Command
Pilot in Command
Posts: 862
Joined: Tue Jan 09, 2007 11:13 am
Location: Tembisa
Contact:

Re: Microlight training

Postby ZS-NEL » Tue Aug 21, 2012 1:20 pm

2.5 gedoen vandag 08h00 - 10h30 vhpy
User avatar
Bullseye
Solo cross country
Solo cross country
Posts: 133
Joined: Thu Mar 11, 2010 3:20 pm

Re: Microlight training

Postby Bullseye » Wed Aug 22, 2012 7:24 pm

Kon vanoggend so 0.4 insit, die kous het gehang 0 wind 150 agl op , het ons pak gekry, baie snaakse weer, hoop maar weer vir kans erens, landings raak alhoe beter, dankie vir daai wind site NEL, sal maar my kite vasmaak aan my stoel en n vleisie braai met ietsie in die hand saterdag en volgende saterdag Betlehem airshow toe, Wie sien ek daar???
The Sky is not my limit, it is my playground!!!
User avatar
Grumpy
The Boss
The Boss
Posts: 1819
Joined: Fri Mar 14, 2008 10:43 am
Location: Wintervogel C.T.

Re: Microlight training

Postby Grumpy » Thu Aug 23, 2012 1:35 pm

Bullseye wrote:Kon vanoggend so 0.4 insit
Dem maar dit is koud daar by julle. (^^) (^^) sorrie vhpy vhpy
"Hope the weather is calm tomorrow !!"
User avatar
Bullseye
Solo cross country
Solo cross country
Posts: 133
Joined: Thu Mar 11, 2010 3:20 pm

Re: Microlight training

Postby Bullseye » Wed Aug 29, 2012 7:58 pm

Hi almal,
Die weer raak rustiger hier in die vrystaat en die somer begin wys op die plaas, kon gister 1.1 ure doen en begin al hoe meer die landings plant, so 3 landings aleen gedoen sonder hulp, maar moet erken een was n bounce, gaan more vroeg,weer op is baie opgewonde oor die hele ding, ons gaan more op n kleiner gras baan circuts doen, O ja wie gaan saterdag betlehem toe??
The Sky is not my limit, it is my playground!!!
User avatar
Bullseye
Solo cross country
Solo cross country
Posts: 133
Joined: Thu Mar 11, 2010 3:20 pm

Re: Microlight training

Postby Bullseye » Sat Sep 01, 2012 6:32 am

lekker gevlieg gister< ook nie meer koud in doe more nie > begin daai landings nou plant< een van die dae solo kan nie wag nie
The Sky is not my limit, it is my playground!!!
User avatar
Bullseye
Solo cross country
Solo cross country
Posts: 133
Joined: Thu Mar 11, 2010 3:20 pm

Re: Microlight training

Postby Bullseye » Sat Sep 15, 2012 7:59 am

Ek weet almal was seker waar ek was, gatvol vir slegte weer, kry net nie getrain nie, ek het nou tyd, pitte is opgespaar , maar die WEER!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! voel of ek nooit my lisensie gaan kry nie
The Sky is not my limit, it is my playground!!!
User avatar
Beefmaster
Going for flight test
Going for flight test
Posts: 191
Joined: Wed Mar 12, 2008 9:24 am
Location: Nelspruit

Re: Microlight training

Postby Beefmaster » Sun Sep 16, 2012 11:21 am

Haha bullseye! Moenie worry nie, ek het net so gevoel. Maar nie oor die weer nie! Vir meer as 'n maand was ek NET in die circuit, exercise 12,13... 13ure straight in die circuit gedoen, toe het ek ook gevoel ek gaan nooit klaar kry nie!!

Hoeveel ure nou al in totaal??
ZU-DMB -> Worlds hottest Raptor 582
A powerline never hits an aircraft, except in self-defence.
Gavin Kukard
User avatar
Nacho
Survived second engine out
Survived second engine out
Posts: 372
Joined: Thu Mar 06, 2008 9:40 am
Location: Crosswinds
Contact:

Re: Microlight training

Postby Nacho » Tue Sep 18, 2012 8:37 am

Maak vrede met die weer. Hoe vinniger jy doen, hoe beter vir jouself. Dit spaar mens baie frustrasie.

PS: Dink jy jou frustrasie gaan die weer verander :-) My training het my langer as n jaar gevat vir 35 ure, omrede die weer net noout wou saamspeel nie.

Sterkte! Geniet die tye wat jy kan vlieg. Na Sept behoort dinge bietjie te kalmeer. Sept is die nuwe Augustus.
WvB aka Nacho
0847014988
wvbosch@gmail.com
ZU-FFS (-)
User avatar
Bullseye
Solo cross country
Solo cross country
Posts: 133
Joined: Thu Mar 11, 2010 3:20 pm

Re: Microlight training

Postby Bullseye » Sat Sep 22, 2012 12:49 pm

HI ouens

Staan so op 11 ure nou,ek dink ek is baie naby aan solo, ons deur emergancy landings, ook heeltyd op , 12, en 13, maar land nou al goed, en ja die wind pomp voort!!!
The Sky is not my limit, it is my playground!!!

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 10 guests