Microlight training

Questions about training in general, syllabus', requirements etc
User avatar
Bullseye
Solo cross country
Solo cross country
Posts: 133
Joined: Thu Mar 11, 2010 3:20 pm

Microlight training

Postby Bullseye » Mon Jul 30, 2012 7:26 pm

Hi Almal

Begin more met my microlight training in Vereniging, instrukteur Bossie Bosman, Sien moerse uit, Weet ek gaan dit baie geniet lewens droom wat waar word, glo ek gaan klomp nice pilots ontmoet en sommer klomp nuwe pelle maak.Sal julle op hoogte hou soos training vorder. vhpy vhpy vhpy vhpy vhpy vhpy vhpy vhpy vhpy vhpy vhpy vhpy vhpy vhpy vhpy
The Sky is not my limit, it is my playground!!!
HENNING JOHAN
Pilot in Command
Pilot in Command
Posts: 977
Joined: Sun May 10, 2009 5:29 pm
Location: Heidelberg Gauteng
Contact:

Re: Microlight training

Postby HENNING JOHAN » Mon Jul 30, 2012 9:13 pm

Bullseye wrote:Hi Almal

Begin more met my microlight training in Vereniging, instrukteur Bossie Bosman, Sien moerse uit, Weet ek gaan dit baie geniet lewens droom wat waar word, glo ek gaan klomp nice pilots ontmoet en sommer klomp nuwe pelle maak.Sal julle op hoogte hou soos training vorder. vhpy vhpy vhpy vhpy vhpy vhpy vhpy vhpy vhpy vhpy vhpy vhpy vhpy vhpy vhpy
Hallo,Bullseye!Jy is in baie goeie hande!Bossie is 'n baie goeie instrukteur!Geniet jou opleiding!Welkom by die samoosa pilot forum!! (^^)
FLY SAFE!!FLYBOY OBD.Aerotrike Scout 503 ZU-CAI.
User avatar
JCH
Going for flight test
Going for flight test
Posts: 180
Joined: Mon Apr 06, 2009 10:36 am
Location: Randburg - Microland

Re: Microlight training

Postby JCH » Mon Jul 30, 2012 11:08 pm

Hoop jy geniet elke oomblik.
Lekker leer en moenie bang wees om te vra as jy nie verstaan nie.

Veilig vlieg.
(-)
JCH
"The more you practice the luckier you get" - Gary Player
ZU-FDA
ZU-FVX
User avatar
nicow
The Big Four K
The Big Four K
Posts: 4958
Joined: Tue May 24, 2005 7:09 am
Location: Potgietersrus
Contact:

Re: Microlight training

Postby nicow » Tue Jul 31, 2012 7:44 am

Geniet dit.Hou ons op hoogte met jou vordering.
Nico
Limpopo Flight School
vliegskool@hotmail.com
ZU-AWA
ZU-DMM
ZU-AJO
ZU-AWF
ZU-BAI
ZS-WOR
ZU-TCT
ZU-DOD
ZU-CIE
ZU-BIW
User avatar
Bullseye
Solo cross country
Solo cross country
Posts: 133
Joined: Thu Mar 11, 2010 3:20 pm

Re: Microlight training

Postby Bullseye » Tue Jul 31, 2012 8:12 pm

Baie Dankie vir almal se goeie wense,

Wind het gepomp vandag, maar ons is deur die boeke vinnig ,pre flights in baie detail, en taxing wat als baie goed afgeloop het, donderdag vat ons die draadkar lug toe, dis nog lekkerder as wat ek gedink het, die informasie is net baie , hoop ek onthou alles.
The Sky is not my limit, it is my playground!!!
User avatar
BeanCounter
Solo cross country
Solo cross country
Posts: 135
Joined: Sun Jan 22, 2012 5:39 pm
Location: Microland

Re: Microlight training

Postby BeanCounter » Wed Aug 01, 2012 8:03 am

Bullseye wrote: die informasie is net baie , hoop ek onthou alles.
Ek het vir my 'n lever arch file gemaak met al die teorie bymekaar en 'n klomp ekstra papier. Neem dit saam en vat 20 min na die tyd om die belangrikste dele van elke les en al die tips & tricks van jou instrukteur neer te skryf terwyl dit nog vars in jou gedagtes is. Veral aan die begin voel 'n uur les soos "information overload", dis onmoontlik om alles te probeer onthou. Vlieg notas is baie werd vir prep voor die volgende les.

Sterkte met die training en geniet dit! (^^)
ZU - KBP Cobra

Time spent flying is not deducted from one's lifespan
User avatar
MariusD
Looking at the sky
Posts: 9
Joined: Tue May 29, 2012 7:37 pm

Re: Microlight training

Postby MariusD » Wed Aug 01, 2012 6:41 pm

Altyd onthou, pre flights is die belangrikste in vlieg. Moet nooit dit jaag of half doen nie. Dit kan maak of jy weer kan vlieg of nie.
ZU-AES, Mainair Blade 582
Ingwe Airfield
User avatar
Bullseye
Solo cross country
Solo cross country
Posts: 133
Joined: Thu Mar 11, 2010 3:20 pm

Re: Microlight training

Postby Bullseye » Wed Aug 01, 2012 7:44 pm

Dankie ouens

More vat ons die lug as die weer saamspeel, het my parte en checks opgeswot vanaand en het dit onder die knie, sien uit na more.
The Sky is not my limit, it is my playground!!!
microlightadventures
Ready for the first flight
Posts: 48
Joined: Mon Jun 27, 2005 3:48 pm
Location: Petite airfield
Contact:

Re: Microlight training

Postby microlightadventures » Thu Aug 02, 2012 3:36 pm

OOm Bossie....ek het daai seuntjie se lisensie vir hom gesjee.....hoop hy is nog soet......stuur hom baie groete....cheers Andy Kaspersen Petit....0826517317...www.microlightadventures.co.za
User avatar
Bullseye
Solo cross country
Solo cross country
Posts: 133
Joined: Thu Mar 11, 2010 3:20 pm

Re: Microlight training

Postby Bullseye » Sat Aug 04, 2012 6:30 am

Ek sal hom se,
The Sky is not my limit, it is my playground!!!
User avatar
Bullseye
Solo cross country
Solo cross country
Posts: 133
Joined: Thu Mar 11, 2010 3:20 pm

Re: Microlight training

Postby Bullseye » Sat Aug 04, 2012 6:34 am

Was toe op, het Effect of controls gedoen, bietjie deurmekaar in die begin, maar na die einde toe het ek als reg gekry, was baie lekker, begin nou all biejtie warry oor die landings, daai grond kom dam vinnig nader, maar wies bang ek gaan daai trike ry!!!!
The Sky is not my limit, it is my playground!!!
User avatar
Bullseye
Solo cross country
Solo cross country
Posts: 133
Joined: Thu Mar 11, 2010 3:20 pm

Re: Microlight training

Postby Bullseye » Tue Aug 14, 2012 6:02 pm

Hi Almal

Dinge kom mooi bymekaar, straight en level flight, loop nou goed, kom nou mooi reg laag oor die baan ook, so 3 take offs alleen gedoen vandag, en is baie lekker, nou vir daai landings< wat se julle wie het waar gesukkel en op hoeveel ure het julle gesolo?
The Sky is not my limit, it is my playground!!!
User avatar
Beefmaster
Going for flight test
Going for flight test
Posts: 191
Joined: Wed Mar 12, 2008 9:24 am
Location: Nelspruit

Re: Microlight training

Postby Beefmaster » Sat Aug 18, 2012 9:46 pm

Hello Bullseye!

Geluk dat jy begin vlieg, en welkom in ons wereld vir f***ol geld oor vir enigiets anders, en honger kinders. Petrol is duur. Ons kannie help nie. Bly jy geniet jou training so baie, ek het net so! Ek het in Middelburg gebly laasjaar en moes elke dag Witbank toe ry om by Boris Benic te gaan train. Ek onthou as daar die kleinste bries was kon ons nie vlieg nie, was maar 'n frustrerende tyd, het 40 trips op en af gery!! Ek het na die eerste (lekker) paar ure, 'n volle 13ure in die circuit gedoen voor ek kon solo, en ek dog ek was al op 5ure ready freddy!! Ek was nie, want my landings was nie tweede natuur nie. Wat ek gedoen het, was om fisiese die vlerk te veel te wil rondskuif op approach, en gedink die flare is 'n tegniese ding. Dit is nie, voel die vlerk in jou hande. Met flare, vlieg level tot sy self sak, dan flare jy bietjie, weer sak, flare nog bietjie ens. Dit sal naderhand tweede natuur word, en DAN eers sou ek se jys reg vir solo. Oppas vir te vroeg solo, jy gaan jou self bang vlieg en nooit weer vlieg nie. 'n Ander ding, baie ouens train in die wind, meeste van daai ouens maak nie klaar nie, volgens Boris. Leer eers jou aerie behoorlik vlieg in kalm lug, en as die wind jou die dag tref, sal jy weet hoe om te vlieg, en nie skrik nie. Klein bries (5kts of minder) is dalk goeie blootstelling though. Ek dink baie ouens sal nie saamstem nie, maar Boris het gesweer daarby, en ek is hom ewig dankbaar daarvoor, want ek is nie 'n bang pilot nie, maar 'n SUPER versigtige een. Ek het vi 9 maande nie kon vlieg nie omdat ek nelspruit toe getrek het, en toe ek begin Junie weer vlieg, was dit in Ballito, 12uur die middag, 15kts crosswind en vol knoppe. Nie geworry nie, want dit was 2de natuur om te vlieg. Vrees is nie jou pel in die lug nie!

Maar dis vrek lekker, veral as jy dit gegrease het, x-country is 'n awesome eerste experience, die geedagte van A na B sonder om grond te vat, dit sal jy geniet glo ek!

En voor jy jou oe uitvee, is jy klaar en op jou eie. Lekker gevoel daai!!

Enjoy jou vlieg en kom maak 'n draai as jy laaaaang cross country vat Nelspruit se kant toe, my koffie is moer lekke en for free!

Groete,

Gavin
ZU-DMB -> Worlds hottest Raptor 582
A powerline never hits an aircraft, except in self-defence.
Gavin Kukard
User avatar
Bullseye
Solo cross country
Solo cross country
Posts: 133
Joined: Thu Mar 11, 2010 3:20 pm

Re: Microlight training

Postby Bullseye » Sun Aug 19, 2012 12:28 pm

Thanks Beefmaster

Ek Boer en het nogal Beefmaster Bulle op my Bonsmara koeie, terug by vlieg, ek dink ek het die heel K@Kste maand gekies om te vlieg, al 2 keer verniet
200 km gery agv wind, maar almal wat ek mee gepraat het se vir my dit is ook nie die laaste nie, Bossie my instrukteur soek ook nie eintlik wind om in te train nie, ek is steeds skrikerig vir die landings alhoewel ek haar self neergesit het , en al beter voel oor die storie het ek nog nog nie daardie gevoel nie, so ek weet ons gaan nog n paar ure in die circut deurbring, ek geniet my vlieg baie, en vlieg baie saam my skoonpa op die plaas in sy foxbat, maar ek bly n groot liefde he vir trikes, dis vir my soos motorfiets ry net in die lug. Groot fun, Ek het n hanger en n 650m runway hier op my plaas, met n Boshuis in wildskamp wat ek uitverhuur en die baan is langs hom, so as jy wil invlieg en bietjie vir mamma wil wegvat vir die naweek sal ek die koordinate skreeu. Dankie vir jou uitnodiging sal vir jou kom kuier daar, sal laat weet hoe vorder die vlieg,

Groete vir sproete en laat beeste op groen lande loop

Pieter Underhay
Heilbron
<Bullseye>
The Sky is not my limit, it is my playground!!!
User avatar
Beefmaster
Going for flight test
Going for flight test
Posts: 191
Joined: Wed Mar 12, 2008 9:24 am
Location: Nelspruit

Re: Microlight training

Postby Beefmaster » Sun Aug 19, 2012 4:46 pm

O lekker man! Ek sien die microlighters soek al ewig plek om heen weg te vlieg, so jyt dalk 'n wenner daar! Ons wag in spanning om te hoor hoe jy vorder ;)

Groete,

Gavin
ZU-DMB -> Worlds hottest Raptor 582
A powerline never hits an aircraft, except in self-defence.
Gavin Kukard

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 17 guests