Microlight training

Questions about training in general, syllabus', requirements etc
Karnerblue
Signed up at flight school
Posts: 25
Joined: Wed May 29, 2013 11:44 am

Re: Microlight training

Postby Karnerblue » Mon Aug 19, 2013 6:13 pm

Bullseye wrote:KLAAR met al my vakke, wooo hooooo !!!!!!!!!
Baie Geluk! Ek weet dis laat maar eerder laat as nooit :)


Jy is Lucky hoor! Ekt onlangs met my opleiding begin, en dai toetse bekommer my reeds... Maar ek geniet elke sekonde. Lag oor voute en probeer als onthou vhpy
Born to FLY Forced to work!
User avatar
nicow
The Big Four K
The Big Four K
Posts: 4958
Joined: Tue May 24, 2005 7:09 am
Location: Potgietersrus
Contact:

Re: Microlight training

Postby nicow » Tue Aug 20, 2013 8:00 am

Karnerblue wrote:
Bullseye wrote:KLAAR met al my vakke, wooo hooooo !!!!!!!!!
Baie Geluk! Ek weet dis laat maar eerder laat as nooit :)


Jy is Lucky hoor! Ekt onlangs met my opleiding begin, en dai toetse bekommer my reeds... Maar ek geniet elke sekonde. Lag oor voute en probeer als onthou vhpy
Moenie oor die toetse worry nie,jy leer terwyl jy besig is met opleiding.Jy sal sien dit val als in plek.
Geniet dit.
Nico
Limpopo Flight School
vliegskool@hotmail.com
ZU-AWA
ZU-DMM
ZU-AJO
ZU-AWF
ZU-BAI
ZS-WOR
ZU-TCT
ZU-DOD
ZU-CIE
ZU-BIW
User avatar
Bullseye
Solo cross country
Solo cross country
Posts: 133
Joined: Thu Mar 11, 2010 3:20 pm

Re: Microlight training

Postby Bullseye » Sun Jan 25, 2015 7:41 am

Hi Almal

Kyk ek is seker die ou wat die langste gaan vat om sy mpl te kry ooit, met die insident, my trike koop en oorbou, en die plaas en boerdery het dinge maar stadig gevorder. maar ek het nou skouer aan die wiel gesit vorder nou goed, Het maandag 19 Januarie solo gegaan, wow wat n gevoel, die adrenalien het maar gepomp maar toe my wiele in die lug was, was ek rustig. Ek dink nie daar is iemand wat nie sy solo kan onthou nie. Ek het woensdag weer gaan vlieg maar daar was n lekkker sterkerige wind, die instrukteur was saam my op en ons het ordentlik crosswind landings gedoen, moet se dit was n goeie confidence builder, want ek het dit baie goed hanteer en goed geland.

Gister, saterdag weer gaan vlieg , weer was fantasties , het so uur en n half in die circut spandeer en maar landings geoefen, moet se trike hanteer baie anders met net pilot in, maar begin haar nou vinnig onder die knie kry, wil gou crosscountrys afhandel, sien baie daarna uit,Gaan naweek van 20 Fed na Bieliemielie fees op Reirz vlieg, paar trikes van vereniging gaan saam.

Het n 2 daanse staalkonstruksie opgekoop wat ek moet verander vir n hanger vir die trike en dit moet ook nog opkom, ek het n lsa hanger waar skoonpa hanger a hy plaas toe kom, my baan lyk pragtig vanjaar, 700m grabaan en hy sny hom elke week met n rideon trekkertjie, hy is so glad soos n grasperk maar steeds lekker hard. so as iemand heilbron verby of oor wil vlieg, ek het lekker koffie.

cheers vir eers
The Sky is not my limit, it is my playground!!!
HENNING JOHAN
Pilot in Command
Pilot in Command
Posts: 977
Joined: Sun May 10, 2009 5:29 pm
Location: Heidelberg Gauteng
Contact:

Re: Microlight training

Postby HENNING JOHAN » Sun Jan 25, 2015 9:03 am

Hallo Bullseye!Ek is bly vir jou part dat jy die vlieery geniet.Dis goed om in al die kondisies te vlieg wat net eendag het jy dit nodig en dan het jy al die ervaring om dit te hanteer.Dink om na die Bieliemieliefees te vlieg gaan 'n lekker ervaring wees.Ek het altyd daarvan gehou om Parys toe te vlieg.Ek wil ook 'n hanger bou op die plaas.Ek het gedink om 'n lang 1 te bou en die trike sideway in te stoot met 'n trolley.Dis die goedkoopste manier.As jy opsoek is na goedkoop sinkplate het ek vir jou 'n paar plekke hier in Heidelberg en Nigel omgewing.Sterke met die laaste been.Dit het my 3 jaar gevat om my lisensie tekry as gevolg van omstandighede.Dis die moeite werd gewees.Groete Johan.
FLY SAFE!!FLYBOY OBD.Aerotrike Scout 503 ZU-CAI.
User avatar
Bullseye
Solo cross country
Solo cross country
Posts: 133
Joined: Thu Mar 11, 2010 3:20 pm

Re: Microlight training

Postby Bullseye » Sun Jan 25, 2015 5:24 pm

Baie Dankie Johan

Ja ek verstaan dit, ek hoop ek kan nou bietjie solo ure insit, nog so bietjie kol op die maag as ek alleen vlieg, maar glo ek sal lekker ontspan hoe meer ek ry,
Damkie vir die tip gaande sinkplate, sal verseker daarvan gebruik maak. is jou trike al uitgesort? hoe vorder die leerdery , gelukkig net een vak
The Sky is not my limit, it is my playground!!!
HENNING JOHAN
Pilot in Command
Pilot in Command
Posts: 977
Joined: Sun May 10, 2009 5:29 pm
Location: Heidelberg Gauteng
Contact:

Re: Microlight training

Postby HENNING JOHAN » Mon Jan 26, 2015 8:22 pm

Bullseye wrote:Baie Dankie Johan

Ja ek verstaan dit, ek hoop ek kan nou bietjie solo ure insit, nog so bietjie kol op die maag as ek alleen vlieg, maar glo ek sal lekker ontspan hoe meer ek ry,
Damkie vir die tip gaande sinkplate, sal verseker daarvan gebruik maak. is jou trike al uitgesort? hoe vorder die leerdery , gelukkig net een vak
Dit sal beter word hoe meer jy vlieg.Ek sal my vlerk eers in feb vat vir Jenya vir 'n kwotasie.Ek bedank more en hopelik maak ek einde feb klaar.Dan gaan ek begin trek in Maart.Hopelik sal ek April of Mei begin vlieg dan is weer mooi en kalm wees.
FLY SAFE!!FLYBOY OBD.Aerotrike Scout 503 ZU-CAI.
User avatar
Bullseye
Solo cross country
Solo cross country
Posts: 133
Joined: Thu Mar 11, 2010 3:20 pm

Re: Microlight training

Postby Bullseye » Sun Jun 07, 2015 5:27 pm

Hi Almal

Weer terug op die forum en terug in die lug, na n helse kaapse draai en my 2lind seuntjies daar gebore en n maand in die hospitaal was, is ek terug en weer trike ge ATF en darem gister weer die stokke gevat, ons het my deul nav test gedoen,iets nuuts in lisensie van die ou manne wat nog nie van dit gehoor het nie, jy moet basies n 90 min croscountry uitwerk en hom vlieg en instrukteur mag nie in meng nie en jou toets, So ja dit het baie goed afgeloop, darem weer by die selfde plek uitgekom. Weer was fantasties en het die vlug baie geniet behalwe vir die hande wat gevries het met handskoene aan. enige raad vir ander handskoene , watter soort ens.

ek het so paar solo ure oor en dan vlieg toets, so ek gaan hom nou roer die week as die weer hou en so veel as moontlik insit, raak nou baie opgewonde en wil graag daai trike nou plaas toe bring. (-) (-)

veilig vlieg manne

Bullseye
The Sky is not my limit, it is my playground!!!
rcbgreen
Passed radio course
Passed radio course
Posts: 72
Joined: Thu Aug 21, 2014 6:42 pm

Re: Microlight training

Postby rcbgreen » Sun Jun 07, 2015 7:51 pm

I did my training last year in a set of Black Diamond Glissade gloves last year and they worked pretty well as they were a good combination of retaining heat and you still have enough feel to control the bar. Now flying my own trike I have a set of Cressi-sub neoprene mitts that are attached to the bar - the nice thing with the mitts attached to the bar is you can use your hands for takeoff and landing and then when you need less control/feel you slip you hands into the mitts for warmth. The Glissade gloves are available from the bigger Cape Union Marts etc. and cost a shade under R800, pricy but nothing else came close to them (I think they are rated to about -11C).
Rob Green
ZU-DMB Raptor
ZU-BWT Aquilla
ZU-TLV RV12
User avatar
KFA
Toooooo Thousand
Toooooo Thousand
Posts: 2789
Joined: Mon Jun 19, 2006 8:09 pm
Location: Now at Petit (FARA)
Contact:

Re: Microlight training

Postby KFA » Wed Jun 10, 2015 7:08 pm

jy moet basies n 90 min croscountry uitwerk en hom vlieg en instrukteur mag nie in meng nie en jou toets,

Jy moet dit 3 keer doen vir jou lisensie. 1ste keer saam met die instrukteur wat jou help, 2de keer moet jy dit solo doen in die teenoorgestelde rigting as die eerste keer en die derde keer gaan jy vir jou toets, enige rigting. Geniet dit.
Luck-The moment when preparation meets opportunity.
"Whether you think you can or you think you can't, you're right." -Henry Ford
"Opportunity Is Missed By Most Because It Is Dressed in Overalls and Looks Like Work." - Thomas Alva Edison
BUSHPILOTS FLY TAILDRAGGERS
Failure is not the opposite of success, it is the stepping stone for success
User avatar
Bullseye
Solo cross country
Solo cross country
Posts: 133
Joined: Thu Mar 11, 2010 3:20 pm

Re: Microlight training

Postby Bullseye » Thu Jul 16, 2015 11:30 am

Presies so KFA. soos ek verstaan is die deul ckeck(toets) n nuwe een. maar done en dusted.

Ek het my oranje boekie gaan haal laas week, na 2 jaar , n enjin out , trike koop , herbou en 36 keer vereniging toe, het ek my lisensie in die sak.

vhpy vhpy vhpy vhpy vhpy vhpy vhpy vhpy vhpy vhpy vhpy vhpy vhpy vhpy vhpy vhpy vhpy vhpy vhpy vhpy vhpy vhpy vhpy vhpy vhpy
The Sky is not my limit, it is my playground!!!
User avatar
nicow
The Big Four K
The Big Four K
Posts: 4958
Joined: Tue May 24, 2005 7:09 am
Location: Potgietersrus
Contact:

Re: Microlight training

Postby nicow » Thu Jul 16, 2015 11:50 am

Bullseye wrote:Presies so KFA. soos ek verstaan is die deul ckeck(toets) n nuwe een. maar done en dusted.

Ek het my oranje boekie gaan haal laas week, na 2 jaar , n enjin out , trike koop , herbou en 36 keer vereniging toe, het ek my lisensie in die sak.

vhpy vhpy vhpy vhpy vhpy vhpy vhpy vhpy vhpy vhpy vhpy vhpy vhpy vhpy vhpy vhpy vhpy vhpy vhpy vhpy vhpy vhpy vhpy vhpy vhpy
=D* =D* =D* (^^) (^^) (^^)
Nico
Limpopo Flight School
vliegskool@hotmail.com
ZU-AWA
ZU-DMM
ZU-AJO
ZU-AWF
ZU-BAI
ZS-WOR
ZU-TCT
ZU-DOD
ZU-CIE
ZU-BIW
Bromparra
Found a flight school
Posts: 18
Joined: Tue Jan 05, 2016 1:50 am

Re: Microlight training

Postby Bromparra » Thu Feb 18, 2016 8:57 am

Ons gebruik ook windguru en windyty baie vir die wind. Die twee stem mooi ooreen.

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 15 guests