Aviators I am looking for opinions on 2 bladed Props for a 3.47 Gearbox for my Fokker Project.
My engine horsepower/torq of my HKS is going to be somewhere between a 503 and 582 and it is in TRACTOR configuration (prop on front of airplane) with a max level speed of 85MPH.
If you have any experience on 3.47 ratio and 2 bladed props, please comment below....
Thank you in advance.
Kind Regards
Rudi
Prop for 3.47:1 gearbox?
- RudiGreyling
- Top Gun
- Posts: 695
- Joined: Fri Jun 03, 2005 9:10 am
- Location: The Coves
- Contact:
Prop for 3.47:1 gearbox?
"Science, freedom, beauty, adventure - Aviation offers it all"
http://www.RudiGreyling.com
http://www.RudiGreyling.com
- Induna
- Nothing beats flying
- Posts: 410
- Joined: Tue Mar 20, 2012 10:00 am
- Location: Port Owen - Western Cape
Re: Prop for 3.47:1 gearbox?
Rudi,
die beste is om te gesels met oom Piet van P-Prop. Hy neem jou enjn en lugraam data in ag en bereken die regte prop vir jou vliegtuig. Hulle sagteware is spot on en ek het nog elke keer die beste prop gekry vir die applikasie.
En hulle props kos nie n arm en n been nie. Jy spesifiseer hoe hy moet geverf word, ens..
Sterkte!
Jacques

ZU-IIJ | Zenith CH650B Taildragger
ZU-RHT | Magni M18 Spartan
ZU-RHT | Magni M18 Spartan
- RudiGreyling
- Top Gun
- Posts: 695
- Joined: Fri Jun 03, 2005 9:10 am
- Location: The Coves
- Contact:
Re: Prop for 3.47:1 gearbox?
Hey Jaques, Dankie! Maar dis presies wat ek eerste gedoen het, maar Piet P-prop se antwoord was dat jy nie baie goeie ondervinding met die HKS gehad het nie, was op a trike so pusher configurasie, so dis hoekom ek weer hier vra net om 'n data basis op te bou van wat mense s^e werk goed. My perfekte hoop is om miskien een of twee props te leen en te toets, en met dit bearm, sal ek by Piet P-prop weer gaan aanklop en hom vra om vir my 'n splinter nuwer een te doen vir my Fokker Projek.Induna wrote:Rudi,
die beste is om te gesels met oom Piet van P-Prop. Hy neem jou enjn en lugraam data in ag en bereken die regte prop vir jou vliegtuig. Hulle sagteware is spot on en ek het nog elke keer die beste prop gekry vir die applikasie.
En hulle props kos nie n arm en n been nie. Jy spesifiseer hoe hy moet geverf word, ens..
Sterkte!
Jacques
Hoop dit maak s'n.
Groete
Rudi
"Science, freedom, beauty, adventure - Aviation offers it all"
http://www.RudiGreyling.com
http://www.RudiGreyling.com
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 12 guests