![Bad day (**)](./images/smilies/billcat.gif)
![Bad day (**)](./images/smilies/billcat.gif)
![Bad day (**)](./images/smilies/billcat.gif)
Moderators: fredblokland, Brian Young
Whats real aircraft?GodsGiftToAviation wrote:yep - got an Antares Trike with topless wing and a blue top 582 motor - now I need conversion training from 26'500 hours on real aircraft to this flying bedsheet......where is crosswinds?
Welkom hier op die forumGrobbie007 wrote:Ek is nog baie nuut by Microlighters en wil net graag weet of daar iemand is wat opleiding kan gee by Secunda ? Ek het so rukkie terug by Microland begin met my opleiding maar toe gestop , wou maar net weet of daar nie iemand nader is as Microland nie ?
Hi Grobbie. Jaaa daai feeling is baie lekker!!! Dis wat my ook gelok het na die vliegery toe.Grobbie007 wrote:Baie dankie , ek sien uit daarna om meer te leer by die forum , ek het by n vriend gehoor van die forum , en sover hou ek van wat ek sien . Ek was maar by my 2de les , so ek het nog baie om te leer , maar ek wil baie graag weer begin . Die gevoel daar bo weg van alles is baie lekker en ek wou nog altyd gevlieg het .
Users browsing this forum: No registered users and 1 guest