Page 6 of 6

Re: Waar is al die ou manne.

Posted: Mon Nov 20, 2017 7:49 pm
by witwillem
Jis manne en maninne ekee is nog hier , ekke was by potties die naweek , my se traaik hetal drie honerd ag en tagtig ure op en moet gekoke worre wan hy sukke om te start ja het hom al ater die F100 ford bakkie getrek mar die enjin draai te stRrig , is oppie lys vir wek by die leperkoring sodra die ou dier gepension is . Dalk sal hy minner bevoeter ok wees . Ons beplan n stook kompetisie een vannie dae , smaak my hy kry lus vir sport weer , willempie en kie

Re: Waar is al die ou manne.

Posted: Mon Nov 20, 2017 7:50 pm
by witwillem
Jis ekke hoor daar was n ongeluk jammer om tehoor ons dink aan julle

Re: Waar is al die ou manne.

Posted: Mon Nov 20, 2017 8:34 pm
by nicow
Dankie
Die pilot is oorlede,die pax het ligte beserings,en kry Woensdag 'n operasie om sy gewrig reg te maak.
Groete
Nico

Re: Waar is al die ou manne.

Posted: Wed Nov 29, 2017 10:18 am
by Suesing
Still here

Re: Waar is al die ou manne.

Posted: Wed Nov 29, 2017 11:41 am
by Leprachaun
Hoe gaan dit met die man wat ongeluk oorleef het , is daar iets waarmee ons dalk kan help , watter hospitaal sal graag wil besoek Alex Rudd Leprachaun

Re: Waar is al die ou manne.

Posted: Thu Nov 30, 2017 9:58 am
by nicow
Hi Alex,dit gaan beter met hom,hy is al ontslaan.

Re: Waar is al die ou manne.

Posted: Thu Nov 30, 2017 1:59 pm
by Leprachaun
Goed om te hoor ek is so pas klaar by my werk , op pad na silver streams karavaan park vir so n rustydjie