Onthou,volgende naweek(11-13 November)is ons fly in...baie het al bevestig dat hul hier gaan wees...Vrydagaand,braai by die gewildste braaiplek in die land!!!Saterdagoggend GROOT breakfast,Saterdagaand,spitbraai met groente en poeding!!!@ billike pryse.Drinkgoeters sal die hele dag te koop wees,asook mogas en olie.Daar sal so paar uitstallers ook wees,dalk kan jul goedkoop coms koop...
Daar is ook raffel kaartjies te koop om baie drank of regte Bosveld biltong te wen-2kaartjies vir slegs R100.Die geld gaan vir die vliegklub.
Potties fly in weekend
Re: Potties fly in weekend
Kan ek poeding bestel saam my ontbyt ![Laughing :lol:](./images/smilies/icon_lol.gif)
![Laughing :lol:](./images/smilies/icon_lol.gif)
-
- The Big Four K
- Posts: 4958
- Joined: Tue May 24, 2005 7:09 am
- Location: Mooketsi,Duiwelskloof
- Contact:
Re: Potties fly in weekend
Ja,jy mag,maar dit sal eers met aandete reg wees...Gaan jy oorslaap?Goose wrote:Kan ek poeding bestel saam my ontbyt
Jy moet nog jou airie vir ons demo
![Mr Cool (!!)](./images/smilies/cool5.gif)
Re: Potties fly in weekend
Sorry ek gaan nie oorbly nie moet nog Brits toe en huis toe voor son sak, maar sal met graagte n demo doennicow wrote:Ja,jy mag,maar dit sal eers met aandete reg wees...Gaan jy oorslaap?Goose wrote:Kan ek poeding bestel saam my ontbyt
Jy moet nog jou airie vir ons demo
![Cheers (^^)](./images/smilies/cheers.gif)
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 62 guests