Die GeelHeks staan vars en legal op ML. Ek gaat haar nie trailer hiernatoe nie, sy gaan net seerkry. Ek mis vir haar..
Ek is nou n maand hier, en dis tyd...
Ek wil net eers vasstel by die FAMO manne of daar iewers vir haar n gaatjie te huur is. Topless maak dit maklik-standard hangar..
As daar is: Hoe is jou gevoelens om haar van FABA te vlieg FAMO toe?
Captain Long Haul! Jy word benodig!
Re: Captain Long Haul! Jy word benodig!
Jy weet mos as die prys reg is doen ek enige iets.
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 195 guests