Nou het ek raad nodig...
Nou het ek raad nodig...
Dis mos nou blerrie warm en droog oppie vlakte , ja die kraaie gaap nes ou dik Daan assie dominee nie klaarkry met sy sondag preek . We decide to kleen the dam near our jagkamp as it is bone dry . Ja die klei kraak dat n nommer 17 spanner spoorloos verdwyn as hy val want dan is hy innie kraak in . Innie mittel vanie dam is n eiland waar die watervoele brooei en ons is besig om die dam dieper te maak . Die trekker se battery lol en ons park hom so skyns op die eiland , dan start hy sommer so met loop oppie afdraande , en nou kan julle sommer raai wat gister aand gebeur het na n moerse bui reent , , the Massey 178 is stranded oppie eiland en daar staan hy nou , die 4 microlights wat vanoggend hier rond gevlie salvgetuig , van die verkrorsing , gee asb raad hoe kry ons hom vannie eiland af , het gedink om hom te laat dryf op , bokseil , hulle se hy sal maar ekke weetie willempie Y
- Duck Rogers
- Toooooo Thousand
- Posts: 2318
- Joined: Tue Nov 29, 2005 9:49 pm
- Location: West Rand
Re: Nou het ek raad nodig...
Lyk my jy sal maar 'n raft moet bou met 44 gallon dromme en 'n paar houte..........
Airspeed, altitude, or brains....you always need at least two
Re: Nou het ek raad nodig...
Jislaaik ons het gistrand nog nduimen nhalf reent gekry en nou het ons nog n groter probleem, ek beginte dink ons moet diewindlass weer oppi boot sit en n kabel oor vat en aan ou Salie venter se kruip trekker vas maak dat hy hom kan deur trek, dis nou nblerrie gesukkel dien die ou metti beste plan kan n botteltjieaappelkoos blits kry sal sambring na Tedder se veld toe willempie
Re: Nou het ek raad nodig...
As dit n diesel trekkertjie is, sit n lang pyp aan die aircleaner en n lang pyp aan die exhaus dan ry jy hom deur.
Re: Nou het ek raad nodig...
O ja en haal die alternatortjie af. Dan short hy nie uit nie.
Re: Nou het ek raad nodig...
Laat daai vier microlights wat daar verby kom hom airlift
Groete
Groete
Kyk Noord
Re: Nou het ek raad nodig...
'n Ander trekker en 'n lang ketting...
Nico
Limpopo Flight School
vliegskool@hotmail.com
ZU-AWA
ZU-DMM
ZU-AJO
ZU-AWF
ZU-BAI
ZS-WOR
ZU-TCT
ZU-DOD
ZU-CIE
ZU-BIW
Limpopo Flight School
vliegskool@hotmail.com
ZU-AWA
ZU-DMM
ZU-AJO
ZU-AWF
ZU-BAI
ZS-WOR
ZU-TCT
ZU-DOD
ZU-CIE
ZU-BIW
-
- First solo
- Posts: 97
- Joined: Mon May 27, 2013 8:39 pm
Re: Nou het ek raad nodig...
Vat jou windlass se creepy crawley Pyp (jou interkom) en sit hom aan die airfilter se pyp , kry Ford op Potties met n nuwe Ranger 3,2 4x4 en trek hom deur , vra vir Nico om dit afte neem enverkop die video aan ford en kry dan jou Aquilla 582 , maklik ne leprechaun
Re: Nou het ek raad nodig...
Drink flouer doppe, gooi meer water by die brandewyn dan sal die dam vinniger leeg raak en jy ry hom daar uit op droë grond.
-
- First solo
- Posts: 97
- Joined: Mon May 27, 2013 8:39 pm
Re: Nou het ek raad nodig...
Die probleem is groter wat julle dink , Daar is krokkedulle in die dam en smaak my hulle is honger , was daar Vrydag lanklaas so n bekaf man gesien , Hys nou trekkerloos ,
glukkig kan hulle nou nie steel nie , die turf op die pad soontoe is iets verskrikluk , het amper vasgesit , nou weet ek hoekom My goeie vriend so bekaf is , gelukkig kan hulle darem nou weer stook , Lekker stamvrute en Geel perske blits , hy start sowaar sy Windlass 503 op die goeters Leprechaun !
glukkig kan hulle nou nie steel nie , die turf op die pad soontoe is iets verskrikluk , het amper vasgesit , nou weet ek hoekom My goeie vriend so bekaf is , gelukkig kan hulle darem nou weer stook , Lekker stamvrute en Geel perske blits , hy start sowaar sy Windlass 503 op die goeters Leprechaun !
Jis manne n boer maake plan , ou dik frik vd Westhuisen het mos n ou Fordson blou bottel ja dis n trekker ene half , ons het met n damduiker se kanoe die water en krokkedulle getrotseer en n vark blaas oorie Massey se ekshaus gerek en met n bunji vasgemaak en toe n ou sisal bloken tekkel se tou aan die massey vasgemaak en toe vat ou dikfrik die bloubottel en hy lat waai , ja die ding kan trek , julle salie glo nie net die bopunt vanni gesos steek bo die water uit en na n gehoes en n geproes beginte die blobottel kook , dan maak hy eers krag se ou frik en daars die ou Massey opie droe land . Ja ons het amper oorwin , oftewel ou frik het gewen , die side bet was as hy die massey kan deurtrek leer ekke hom vlie oppie windlas , ja on woord is ons eer , ons het probeer vlie maar jhy wragtag dik dieg ou ons kry die windlass so twee voet innie lug dan sak hy weer , nou hoe nou gee bietjie raad hoe vlie ek vir dik frik , hy trek die wolskaal op 152 kg , nie verniet dik frik nie
Re:
witwillem wrote:Jis manne n boer maake plan , ou dik frik vd Westhuisen het mos n ou Fordson blou bottel ja dis n trekker ene half , ons het met n damduiker se kanoe die water en krokkedulle getrotseer en n vark blaas oorie Massey se ekshaus gerek en met n bunji vasgemaak en toe n ou sisal bloken tekkel se tou aan die massey vasgemaak en toe vat ou dikfrik die bloubottel en hy lat waai , ja die ding kan trek , julle salie glo nie net die bopunt vanni gesos steek bo die water uit en na n gehoes en n geproes beginte die blobottel kook , dan maak hy eers krag se ou frik en daars die ou Massey opie droe land . Ja ons het amper oorwin , oftewel ou frik het gewen , die side bet was as hy die massey kan deurtrek leer ekke hom vlie oppie windlas , ja on woord is ons eer , ons het probeer vlie maar jhy wragtag dik dieg ou ons kry die windlass so twee voet innie lug dan sak hy weer , nou hoe nou gee bietjie raad hoe vlie ek vir dik frik , hy trek die wolskaal op 152 kg , nie verniet dik frik nie
Kry 'n langer runway,en gooi baie minder petrol.Wag vir 'n lekker sterk headwind en....
Die arme windlass sal dit nie maak nie ,julle sal hom buig!
Bring ou Dik Frik maar Potties toe.
Nico
Limpopo Flight School
vliegskool@hotmail.com
ZU-AWA
ZU-DMM
ZU-AJO
ZU-AWF
ZU-BAI
ZS-WOR
ZU-TCT
ZU-DOD
ZU-CIE
ZU-BIW
Limpopo Flight School
vliegskool@hotmail.com
ZU-AWA
ZU-DMM
ZU-AJO
ZU-AWF
ZU-BAI
ZS-WOR
ZU-TCT
ZU-DOD
ZU-CIE
ZU-BIW
-
- First solo
- Posts: 97
- Joined: Mon May 27, 2013 8:39 pm
Re: Nou het ek raad nodig...
Tyd om n Aquilla aan te skaf , jy kan nou winekope kry , groet die Windlass , hy het jou baie plesier gegee , Groet Leprechaun , waar was jy gister, jy kon , lekker prys gewen het , leprechaun!!
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 156 guests