Hi Zoeter,Zoeter wrote:Ons vlieg van Vereeniging af so 05h30 as die lug reg is.Fochville oor na Carletonville
ons praat maar in die lug dan kyk ons.
Ek gaan van kliprivier vlieg, ek Sal julle join so 5:30 wanneer julle airborne is, hoeveel van julle gaan vlieg? My reg is AAS
groete
Gary