Page 3 of 4

Re: First Solo

Posted: Tue Nov 18, 2014 5:38 pm
by Divan rossouw
Baie geluk julle. Wens nou net ek kan ook eendag daar uit kom. (^^)

Re: First Solo

Posted: Thu Nov 20, 2014 9:13 pm
by Goose
Begin onder en werk my op na die Samoesas :twisted: :twisted: , het vrydag gesolo :) Tweede solo in my vlieg lopbaan.

Re: First Solo

Posted: Fri Nov 21, 2014 6:55 am
by Air Hog
Goose wrote:Begin onder en werk my op na die Samoesas :twisted: :twisted: , het vrydag gesolo :) Tweede solo in my vlieg lopbaan.
Jis, Hans, Ferrari Chopper!! Jy gaan op in die lewe!!

Re: First Solo

Posted: Fri Nov 21, 2014 8:09 am
by Tribal Croc
Goose wrote:Begin onder en werk my op na die Samoesas :twisted: :twisted: , het vrydag gesolo :) Tweede solo in my vlieg lopbaan.

(^^) (^^) lekker man lekker (^^) (^^)
Air Hog wrote:
Goose wrote:Begin onder en werk my op na die Samoesas :twisted: :twisted: , het vrydag gesolo :) Tweede solo in my vlieg lopbaan.
Jis, Hans, Ferrari Chopper!! Jy gaan op in die lewe!!
Een van die dae groet hy ons nie meer nie :wink:

Re: First Solo

Posted: Fri Nov 21, 2014 10:21 am
by Goose
[quote="Tribal Croc"Een van die dae groet hy ons nie meer nie :wink:[/quote]

Sies crocie dit was nou nie nodig, ek sal by my wortels bly :wink:

Re: First Solo

Posted: Fri Nov 21, 2014 11:07 am
by nicow
Een van die dae groet hy ons nie meer nie :wink:[/quote]

...en hy kom kuier ook nie meer... :roll:
Geluk Goose (^^) (^^)

Re: First Solo

Posted: Fri Nov 21, 2014 8:08 pm
by Goose
nicow wrote:Een van die dae groet hy ons nie meer nie :wink:
...en hy kom kuier ook nie meer... :roll:
Geluk Goose (^^) (^^)[/quote]

elke slag as ek by julle of by avgas kom is daar niemand by vlieg veld :( seker maar omdat ek vir werk gaan kruip julle weg :lol: Belowe ek sal vir julle kom keur as my rv vlieg, SAL AFSPRAAK MAAK :twisted:

Re: First Solo

Posted: Mon Nov 24, 2014 7:28 pm
by Divan rossouw
jis oom doen goeie werk op die RV. sy lyk pragtig (^^)

Re: First Solo

Posted: Thu Jan 08, 2015 2:51 pm
by nicow
Baie geluk aan Divan Du Plessis wat gister solo gevlieg het by Limpopo Flight School op Potties,met sy Gyro.
Foto sal volg...

Re: First Solo

Posted: Thu Jan 08, 2015 3:10 pm
by Suesing
Thats fantastic guys happy happy-

Re: First Solo

Posted: Tue Jan 13, 2015 10:58 pm
by Bullseye
Ek het vanoggend solo gegaan met my trike, by vereniging, wat n lekker gevoel.

Re: First Solo

Posted: Wed Jan 14, 2015 7:15 am
by nicow
Bullseye wrote:Ek het vanoggend solo gegaan met my trike, by vereniging, wat n lekker gevoel.
(!!) Baie geluk (^^)

Re: First Solo

Posted: Wed Jan 14, 2015 9:23 pm
by HENNING JOHAN
Bullseye wrote:Ek het vanoggend solo gegaan met my trike, by vereniging, wat n lekker gevoel.
Baie geluk Bullseye!Jy het mos 'n goeie instrukteur gehad Bossie?Een van die dae kan jy vir my kom kuier op die plaas!Groete Johan.

Re: First Solo

Posted: Thu Jan 15, 2015 5:04 pm
by Bullseye
Baie Dankie Johan, Ek boer self op Heilbron, het n baie mooi baan, en ek het lekker koffie, so baie welkom om ook hier te kom draai.

Re: First Solo

Posted: Tue May 19, 2015 8:25 am
by nicow
Baie geluk aan Hannes Ferreira en Eugene Pretorius wat die naweek gesolo het...