First Solo
-
- Woohoo 100 posts - flying high
- Posts: 115
- Joined: Thu Oct 16, 2014 3:33 pm
Re: First Solo
Baie geluk julle. Wens nou net ek kan ook eendag daar uit kom.
Re: First Solo
Begin onder en werk my op na die Samoesas , het vrydag gesolo Tweede solo in my vlieg lopbaan.
- Air Hog
- The Boss
- Posts: 1783
- Joined: Sun Oct 05, 2008 5:53 pm
- Location: Kroon Airfield, Home of Rosslyn Microflyers, Pretoria
Re: First Solo
Jis, Hans, Ferrari Chopper!! Jy gaan op in die lewe!!Goose wrote:Begin onder en werk my op na die Samoesas , het vrydag gesolo Tweede solo in my vlieg lopbaan.
Johan Welman - aka Air Hog
"The sky is not the limit... it is where the fun starts!!"
"The sky is not the limit... it is where the fun starts!!"
- Tribal Croc
- Frequent Flyer
- Posts: 1445
- Joined: Wed Sep 16, 2009 2:23 pm
- Location: Ntokozo & Sibaka Game Lodge , Bela Bela
- Contact:
Re: First Solo
Goose wrote:Begin onder en werk my op na die Samoesas , het vrydag gesolo Tweede solo in my vlieg lopbaan.
lekker man lekker
Een van die dae groet hy ons nie meer nieAir Hog wrote:Jis, Hans, Ferrari Chopper!! Jy gaan op in die lewe!!Goose wrote:Begin onder en werk my op na die Samoesas , het vrydag gesolo Tweede solo in my vlieg lopbaan.
Tribal Croc
ZU-ICanXplane
Bushbaby Explorer MK2
Tailwheel fun starts here
#exploringsouthafricanskies
ZU-ICanXplane
Bushbaby Explorer MK2
Tailwheel fun starts here
#exploringsouthafricanskies
Re: First Solo
[quote="Tribal Croc"Een van die dae groet hy ons nie meer nie [/quote]
Sies crocie dit was nou nie nodig, ek sal by my wortels bly
Sies crocie dit was nou nie nodig, ek sal by my wortels bly
Re: First Solo
Een van die dae groet hy ons nie meer nie [/quote]
...en hy kom kuier ook nie meer...
Geluk Goose
...en hy kom kuier ook nie meer...
Geluk Goose
Nico
Limpopo Flight School
vliegskool@hotmail.com
ZU-AWA
ZU-DMM
ZU-AJO
ZU-AWF
ZU-BAI
ZS-WOR
ZU-TCT
ZU-DOD
ZU-CIE
ZU-BIW
Limpopo Flight School
vliegskool@hotmail.com
ZU-AWA
ZU-DMM
ZU-AJO
ZU-AWF
ZU-BAI
ZS-WOR
ZU-TCT
ZU-DOD
ZU-CIE
ZU-BIW
Re: First Solo
...en hy kom kuier ook nie meer...nicow wrote:Een van die dae groet hy ons nie meer nie
Geluk Goose [/quote]
elke slag as ek by julle of by avgas kom is daar niemand by vlieg veld seker maar omdat ek vir werk gaan kruip julle weg Belowe ek sal vir julle kom keur as my rv vlieg, SAL AFSPRAAK MAAK
-
- Woohoo 100 posts - flying high
- Posts: 115
- Joined: Thu Oct 16, 2014 3:33 pm
Re: First Solo
jis oom doen goeie werk op die RV. sy lyk pragtig
Re: First Solo
Baie geluk aan Divan Du Plessis wat gister solo gevlieg het by Limpopo Flight School op Potties,met sy Gyro.
Foto sal volg...
Foto sal volg...
Nico
Limpopo Flight School
vliegskool@hotmail.com
ZU-AWA
ZU-DMM
ZU-AJO
ZU-AWF
ZU-BAI
ZS-WOR
ZU-TCT
ZU-DOD
ZU-CIE
ZU-BIW
Limpopo Flight School
vliegskool@hotmail.com
ZU-AWA
ZU-DMM
ZU-AJO
ZU-AWF
ZU-BAI
ZS-WOR
ZU-TCT
ZU-DOD
ZU-CIE
ZU-BIW
Re: First Solo
Thats fantastic guys happy happy-
http://www.valleyflightsmicrolighting.com
Jabiru Instructor ( Grade B)
Jabiru Instructor ( Grade B)
Re: First Solo
Ek het vanoggend solo gegaan met my trike, by vereniging, wat n lekker gevoel.
The Sky is not my limit, it is my playground!!!
Re: First Solo
Baie gelukBullseye wrote:Ek het vanoggend solo gegaan met my trike, by vereniging, wat n lekker gevoel.
Nico
Limpopo Flight School
vliegskool@hotmail.com
ZU-AWA
ZU-DMM
ZU-AJO
ZU-AWF
ZU-BAI
ZS-WOR
ZU-TCT
ZU-DOD
ZU-CIE
ZU-BIW
Limpopo Flight School
vliegskool@hotmail.com
ZU-AWA
ZU-DMM
ZU-AJO
ZU-AWF
ZU-BAI
ZS-WOR
ZU-TCT
ZU-DOD
ZU-CIE
ZU-BIW
-
- Pilot in Command
- Posts: 977
- Joined: Sun May 10, 2009 5:29 pm
- Location: Heidelberg Gauteng
- Contact:
Re: First Solo
Baie geluk Bullseye!Jy het mos 'n goeie instrukteur gehad Bossie?Een van die dae kan jy vir my kom kuier op die plaas!Groete Johan.Bullseye wrote:Ek het vanoggend solo gegaan met my trike, by vereniging, wat n lekker gevoel.
FLY SAFE!!FLYBOY OBD.Aerotrike Scout 503 ZU-CAI.
Re: First Solo
Baie Dankie Johan, Ek boer self op Heilbron, het n baie mooi baan, en ek het lekker koffie, so baie welkom om ook hier te kom draai.
The Sky is not my limit, it is my playground!!!
Re: First Solo
Baie geluk aan Hannes Ferreira en Eugene Pretorius wat die naweek gesolo het...
- Attachments
-
- Hannes na sy solo...
- Messina 035.jpg (29.21 KiB) Viewed 1170 times
-
- Eugene na sy eerste solo...
- Messina 076.jpg (42.7 KiB) Viewed 1170 times
Nico
Limpopo Flight School
vliegskool@hotmail.com
ZU-AWA
ZU-DMM
ZU-AJO
ZU-AWF
ZU-BAI
ZS-WOR
ZU-TCT
ZU-DOD
ZU-CIE
ZU-BIW
Limpopo Flight School
vliegskool@hotmail.com
ZU-AWA
ZU-DMM
ZU-AJO
ZU-AWF
ZU-BAI
ZS-WOR
ZU-TCT
ZU-DOD
ZU-CIE
ZU-BIW
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 7 guests