Gelukkige verjaarsdag Oom Paul(Blue Max)!!
-
- Pilot in Command
- Posts: 988
- Joined: Sun May 10, 2009 5:29 pm
- Location: Heidelberg Gauteng
- Contact:
Gelukkige verjaarsdag Oom Paul(Blue Max)!!
Lekker verjaar Oom Paul!Hoop die manne gooi 'n lekker dop vir die 70 jarige!Geniet die verjaarsdag!Groete Johan Henning!P.s:Het vanmiddag 'n thunderbird en samoosa gesien vlieg oor heidelberg.Was dalk oom en grafiek?
FLY SAFE!!FLYBOY OBD.Aerotrike Scout 503 ZU-CAI.
- Tribal Croc
- Frequent Flyer
- Posts: 1445
- Joined: Wed Sep 16, 2009 2:23 pm
- Location: Ntokozo & Sibaka Game Lodge , Bela Bela
- Contact:
Re: Gelukkige verjaarsdag Oom Paul(Blue Max)!!
Happy Happy Oom Polla
Tribal Croc
ZU-ICanXplane
Bushbaby Explorer MK2
Tailwheel fun starts here
#exploringsouthafricanskies
ZU-ICanXplane
Bushbaby Explorer MK2
Tailwheel fun starts here
#exploringsouthafricanskies
Re: Gelukkige verjaarsdag Oom Paul(Blue Max)!!
Baie geluk oom Paul.
Koos "Light Beer"
Aquilla 582
ZU-BXP
Aquilla 582
ZU-BXP
- Robbie Shaw
- The sky is all mine
- Posts: 453
- Joined: Fri Mar 01, 2013 5:30 am
Re: Gelukkige verjaarsdag Oom Paul(Blue Max)!!
Happy happy. Oom Paul..... Wish you many more ...
Regards
Robbie Shaw
Regards
Robbie Shaw
Robbie Shaw. (Rhodie)
Zero seven 2 5 six zero 2 six two seven
ZU-BJU. (Love Machine)
Airmanship No 1
Zero seven 2 5 six zero 2 six two seven
ZU-BJU. (Love Machine)
Airmanship No 1
- ME 109
- Whats the right frequency?
- Posts: 284
- Joined: Thu Nov 24, 2011 10:51 pm
- Location: George, Southern Cape
Re: Gelukkige verjaarsdag Oom Paul(Blue Max)!!
Baie geluk met die verjaarsdag oom Paul.
Andries Kruger
ZU-CSZ Aquilla 582 (Bumble bee)
ZU-CSZ Aquilla 582 (Bumble bee)
Re: Gelukkige verjaarsdag Oom Paul(Blue Max)!!
Happy birthday Paul. It was good meeting you the other day at Munster. pity we did not have time to have a good chat.
Vernon
Vernon
Re: Gelukkige verjaarsdag Oom Paul(Blue Max)!!
Happy Birthday Oom Paul hope you have many more. It was a pleasure to have met you at the Ladysmith Flying Club on Friday night and to have had a chat.
Regards
Shane Sinclair
Regards
Shane Sinclair
- Blue Max
- Frequent Flyer
- Posts: 1458
- Joined: Mon Aug 25, 2008 9:00 pm
- Location: Elands River Bush and Quad Camp. Loskop Valey S25 01 55.70 E029 08 02.35
Re: Gelukkige verjaarsdag Oom Paul(Blue Max)!!
Ja manne ek het die genot gehad om op my verjaarsdag oor die Drakensberge te vlieg van Ladysmith tot by Microland.!!
Die engele het sagte weer en n tailwind verskaf wat die vlug regtig opwindend gemaak het.
Ja, baie nuwe en nice pelle ontmoet hierdie paar dae.
Het nie by almal uit gekom nie en moet regtig verskoning vra vir Vernon, Jan Labushagne, Asterix en Riaan en Rieta. Ek was so besig om te rus ek het nie tyd gekry vir alles nie.!!
Nou dat ek sewentig is dink ek aan die tyd toe ek 60 was.! en dan kan ek se : op 60 is n ou nog jonk.!
So, ek sal moet wag tot 80 voor ek kan se 70 is nog jonk.!!!
Beste geskenk nog : instaat om die vryheid wat trike-vlieg bied te kan geniet.
Ek praat jou thaal...
Visit www.opencockpit.co.za to read about my Namibiee adventure...
Visit www.opencockpit.co.za to read about my Namibiee adventure...
- ME 109
- Whats the right frequency?
- Posts: 284
- Joined: Thu Nov 24, 2011 10:51 pm
- Location: George, Southern Cape
Re: Gelukkige verjaarsdag Oom Paul(Blue Max)!!
Jy is 'n Inspirasie oom Paul! Wens jou baie toekomstige vlieg-ure toe!
Andries Kruger
ZU-CSZ Aquilla 582 (Bumble bee)
ZU-CSZ Aquilla 582 (Bumble bee)
Re: Gelukkige verjaarsdag Oom Paul(Blue Max)!!
Het nie by almal uit gekom nie en moet regtig verskoning vra vir Vernon, Jan Labushagne, Asterix en Riaan en Rieta. Ek was so besig om te rus ek het nie tyd gekry vir alles nie.!!
Forgiven this time.
Vernon
Forgiven this time.
Vernon
Re: Gelukkige verjaarsdag Oom Paul(Blue Max)!!
Haai Henning ek sien nou eers die post van jou dit was ek en Rafiek, oom Paul was af Margate toe in sy trike.HENNING JOHAN wrote: P.s:Het vanmiddag 'n thunderbird en samoosa gesien vlieg oor heidelberg.Was dalk oom en grafiek?
Jan de Beer | ZS-VWL | ZU-ADR
Crosswinds
Proud member of The Chain Gang
viewtopic.php?f=1&t=18311
http://www.facebook.com/groups/574736389205283/
Crosswinds
Proud member of The Chain Gang
viewtopic.php?f=1&t=18311
http://www.facebook.com/groups/574736389205283/
-
- Pilot in Command
- Posts: 988
- Joined: Sun May 10, 2009 5:29 pm
- Location: Heidelberg Gauteng
- Contact:
Re: Gelukkige verjaarsdag Oom Paul(Blue Max)!!
As my radio by my was sou ek julle geroep het.Ek het gedink dis julle want julle is in die rigting van microland gevlieg.Jandebeer wrote:Haai Henning ek sien nou eers die post van jou dit was ek en Rafiek, oom Paul was af Margate toe in sy trike.HENNING JOHAN wrote: P.s:Het vanmiddag 'n thunderbird en samoosa gesien vlieg oor heidelberg.Was dalk oom en grafiek?
FLY SAFE!!FLYBOY OBD.Aerotrike Scout 503 ZU-CAI.
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 18 guests