Cord"s to Maruis Nel en Folla.
- Airbender bravo
- Learning to fly
- Posts: 50
- Joined: Sat Nov 23, 2013 11:46 am
Re: Cord"s to Maruis Nel en Folla.
Sorry folla ek het probeer,ek was 2myl weg mar die cloud base wat so laag was
Het my nie n gap gegee om dear te sak nie toe route ek mar so bo langs kupala toe
Dankie bundy
Het my nie n gap gegee om dear te sak nie toe route ek mar so bo langs kupala toe
Dankie bundy
Live life without limits
Ex zu-fdw
Zu-hire and fly
ZU-AZO Hardcore Aviate Raptor 582
Adventure in every flight! !!!
Ex zu-fdw
Zu-hire and fly
ZU-AZO Hardcore Aviate Raptor 582
Adventure in every flight! !!!
Re: Cord"s to Maruis Nel en Folla.
Nie fout nie, het eers hier by 9 uur begin oopmaak op die northern shore. Marius het fly-by gedoen.
Folla
This is not Flying, this is a Flippen Adventure.![/size]
This is not Flying, this is a Flippen Adventure.![/size]
Re: Cord"s to Maruis Nel en Folla.
Bundy, Het dit al oorweeg om croc's te kry. Maar ongelukkig hier is dit deel van die Zim's se stapelvoedsel Hulle steel dit
Folla
This is not Flying, this is a Flippen Adventure.![/size]
This is not Flying, this is a Flippen Adventure.![/size]
- pietmeyer
- Pilot in Command
- Posts: 967
- Joined: Wed Feb 13, 2008 1:41 pm
- Location: Ingwe Airfield, Centurion
Re: Cord"s to Maruis Nel en Folla.
I flew over a castle this morning
Marius en Folla, die plek lyk awesome......net jammer dis so stil daar Waar was die koffie en koekies maar ek neem aan op 1 January 7 uur die oggend slap die kasteel personeel nog
Cheers
Piet Meyer
Jabi J400 ZU-DUU (Wonderboom)
Jabi J400 ZU-DUU (Wonderboom)
Re: Cord"s to Maruis Nel en Folla.
More Piet, was net te laat uit. Besig met die stort ding.
Folla
This is not Flying, this is a Flippen Adventure.![/size]
This is not Flying, this is a Flippen Adventure.![/size]
- Airbender bravo
- Learning to fly
- Posts: 50
- Joined: Sat Nov 23, 2013 11:46 am
Re: Cord"s to Maruis Nel en Folla.
Hi folla het die runway biki kom inspekteer vanmiddagbaie mooi net so klein biki kort op ,
So warm dag met pax mar mooi sal maklik kan land one up
So warm dag met pax mar mooi sal maklik kan land one up
Live life without limits
Ex zu-fdw
Zu-hire and fly
ZU-AZO Hardcore Aviate Raptor 582
Adventure in every flight! !!!
Ex zu-fdw
Zu-hire and fly
ZU-AZO Hardcore Aviate Raptor 582
Adventure in every flight! !!!
Re: Cord"s to Maruis Nel en Folla.
pietmeyer wrote:
I flew over a castle this morning
Marius en Folla, die plek lyk awesome......net jammer dis so stil daar Waar was die koffie en koekies maar ek neem aan op 1 January 7 uur die oggend slap die kasteel personeel nog
Cheers
Piet lyk na n plek wat ek moet gaan besoek, dalk moet ek more oggend daar gaan ondersoek instel
Goose
Re: Cord"s to Maruis Nel en Folla.
Hallo Andre, thanx vir die oe wys. Was nie by die huis nie maar Maruis het gese DAA was oor. Maruis land en stuig maklik twee groot ouens op. Wil more uitvlieg Buffelspoort toe. Miskien draai ek by jou.Airbender bravo wrote:Hi folla het die runway biki kom inspekteer vanmiddagbaie mooi net so klein biki kort op ,
So warm dag met pax mar mooi sal maklik kan land one up
Folla
This is not Flying, this is a Flippen Adventure.![/size]
This is not Flying, this is a Flippen Adventure.![/size]
Re: Cord"s to Maruis Nel en Folla.
Goose jy is Welkom om te land, hier sal koffie en en en wees.Goose wrote:pietmeyer wrote:
I flew over a castle this morning
Marius en Folla, die plek lyk awesome......net jammer dis so stil daar Waar was die koffie en koekies maar ek neem aan op 1 January 7 uur die oggend slap die kasteel personeel nog
Cheers
Piet lyk na n plek wat ek moet gaan besoek, dalk moet ek more oggend daar gaan ondersoek instel
Goose
Folla
This is not Flying, this is a Flippen Adventure.![/size]
This is not Flying, this is a Flippen Adventure.![/size]
-
- The Big Four K
- Posts: 4958
- Joined: Tue May 24, 2005 7:09 am
- Location: Mooketsi,Duiwelskloof
- Contact:
Re: Cord"s to Maruis Nel en Folla.
Lyk baie smart daarpietmeyer wrote:
I flew over a castle this morning
Marius en Folla, die plek lyk awesome......net jammer dis so stil daar Waar was die koffie en koekies maar ek neem aan op 1 January 7 uur die oggend slap die kasteel personeel nog
Cheers
- Airbender bravo
- Learning to fly
- Posts: 50
- Joined: Sat Nov 23, 2013 11:46 am
Re: Cord"s to Maruis Nel en Folla.
Kan seker gedoen word,mar gister met pax en amper vol tank fuel was te mar biki moeilik om vinnag van die groend af te kom ,mar ek moet met my ou raptor .... mmmmm amper soos om met chopper op te stygFolla wrote:Hallo Andre, thanx vir die oe wys. Was nie by die huis nie maar Maruis het gese DAA was oor. Maruis land en stuig maklik twee groot ouens op. Wil more uitvlieg Buffelspoort toe. Miskien draai ek by jou.Airbender bravo wrote:Hi folla het die runway biki kom inspekteer vanmiddagbaie mooi net so klein biki kort op ,
So warm dag met pax mar mooi sal maklik kan land one up
Ja asb julle moet kom raas hier by my ek wag al lank vir aksie ,hier was darm al n rv7a,en sling wat kom hallo se het!
Groete
Live life without limits
Ex zu-fdw
Zu-hire and fly
ZU-AZO Hardcore Aviate Raptor 582
Adventure in every flight! !!!
Ex zu-fdw
Zu-hire and fly
ZU-AZO Hardcore Aviate Raptor 582
Adventure in every flight! !!!
Re: Cord"s to Maruis Nel en Folla.
Was daar na ek by brits was maar geen beweeging nieAirbender bravo wrote: Ja asb julle moet kom raas hier by my ek wag al lank vir aksie ,hier was darm al n rv7a,en sling wat kom hallo se het!
Groete
Re: Cord"s to Maruis Nel en Folla.
Goose jy is Welkom om te land, hier sal koffie en en en wees.
Was daar ook en ook geen beweeging
Was daar ook en ook geen beweeging
- Airbender bravo
- Learning to fly
- Posts: 50
- Joined: Sat Nov 23, 2013 11:46 am
Re: Cord"s to Maruis Nel en Folla.
Did you fly with zu fib i saw you and waved was working on one of the trucks you were welcome to do a full stop,maybe next timeGoose wrote:Was daar na ek by brits was maar geen beweeging nieAirbender bravo wrote: Ja asb julle moet kom raas hier by my ek wag al lank vir aksie ,hier was darm al n rv7a,en sling wat kom hallo se het!
Groete
Live life without limits
Ex zu-fdw
Zu-hire and fly
ZU-AZO Hardcore Aviate Raptor 582
Adventure in every flight! !!!
Ex zu-fdw
Zu-hire and fly
ZU-AZO Hardcore Aviate Raptor 582
Adventure in every flight! !!!
- Bulletjie
- Nothing beats flying
- Posts: 409
- Joined: Fri Oct 08, 2010 2:58 pm
- Location: Rosslyn Microflyers
Re: Cord"s to Maruis Nel en Folla.
Kasteelpersoneel was almal nog by Brits!!Goose wrote:Goose jy is Welkom om te land, hier sal koffie en en en wees.
Was daar ook en ook geen beweeging
Dream more when you are awake!
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 60 guests