Search found 358 matches

by Pieter Smith
Thu Jul 29, 2010 3:57 pm
Forum: Gyro Talk
Topic: RAF 35knot wind
Replies: 6
Views: 1921

Re: RAF 35knot wind

Wow wow wow!!!! Net soos ons die RAF ken. Steady en betroubaar!!!!! (^^) (^^) (^^) (^^) (^^) (^^) (^^) (^^) (^^) (^^)
by Pieter Smith
Wed Jul 21, 2010 3:40 pm
Forum: Gyro Talk
Topic: RAF 2000 2.5 Fuel Injection For Sale
Replies: 4
Views: 1964

Re: RAF 2000 2.5 Fuel Injection For Sale

Anybody interested please phone me on 0833758841 for more information. Regards Eben MOcke Jnr RAF SA Myne vlieg so lekke, ek koop sommer nog een, of is ek te laat? . Julle moet nou stadig daar is ook net soveel "airspace". :lol: Ek het vergeet om te se as jy kort kom met produk kan jy myne ook opsi...
by Pieter Smith
Wed Jul 21, 2010 3:35 pm
Forum: Gyro Talk
Topic: RAF 2000 2.5 Fuel Injection For Sale
Replies: 4
Views: 1964

Re: RAF 2000 2.5 Fuel Injection For Sale

saraf wrote:Anybody interested please phone me on 0833758841 for more information.

Regards
Eben MOcke Jnr
RAF SA

Myne vlieg so lekke, ek koop sommer nog een, of is ek te laat? . Julle moet nou stadig daar is ook net soveel "airspace". :lol:
by Pieter Smith
Wed Jul 21, 2010 3:26 pm
Forum: Gyro Talk
Topic: ITS ALIVE!
Replies: 124
Views: 16273

Re: ITS ALIVE!

(^^) (^^) (^^) (^^) (^^) (^^) (^^) (^^) (^^) (^^) (^^) Lekke man!!!!!! Geluk, is bly vir julle almal !!!!! Geniet die "side by side" dis die BESTE!!!
by Pieter Smith
Sat Jul 10, 2010 9:26 am
Forum: Gyro Talk
Topic: CLOUD DANCER 2
Replies: 5
Views: 1931

Re: CLOUD DANCER 2

Ja nee you tandem boytjies. Get used to it !! RAF, M24, Cloud Dancer2, XENON ! etc. Way to go !!! SIDE BY SIDE !!! The future she is here ... feel it !!! Nou toe Flynote, daar slaan jy die spyker so raak. Tandem times is like AYOBA(2010 WC)......... feel it................It's almost gone!!!!!!!!!!...
by Pieter Smith
Wed Jul 07, 2010 3:01 pm
Forum: Gyro Talk
Topic: Trip From Upington to Alldays (Pieter Smith RAF 2000)
Replies: 5
Views: 2191

Re: Trip From Upington to Alldays (Pieter Smith RAF 2000)

Nogmaals baie dankie aan al die Mocke`s daar in Upington, dit was een van die lekkerste maande in my lewe. Opleiding in Upington is in n klas van sy eie, 4.9km runway, fantastiese weer, min (air) verkeer en uiters goeie instrukteurs met n wonderlike produk. Ek het so deel geraak van jul familie dat ...
by Pieter Smith
Wed Jul 07, 2010 2:50 pm
Forum: Gyro Talk
Topic: Trip From Upington to Alldays (Pieter Smith RAF 2000)
Replies: 5
Views: 2191

Re: Trip From Upington to Alldays (Pieter Smith RAF 2000)

Om eerlik te wees, dit was so lekker ek vlieg sommer elke naweek Upington toe en terug. Die RAF loop soos n Rolex Horlosie!!!!!!
by Pieter Smith
Tue Jun 22, 2010 3:40 pm
Forum: Gyro Talk
Topic: Arrow Copter AC 10
Replies: 156
Views: 86516

Re: Arrow Copter AC 10

You guys had me in stitches with this... :lol: :lol: :lol: (Don't forget the Xenon and Magni M24 are also side by side!) What an awesome looking machine the Arrow is though! Wow. I am excited at where Gyro's are going. Welcome and good luck with the venture to the local boys that have taken up the a...
by Pieter Smith
Wed Jun 16, 2010 12:17 pm
Forum: Gyro Talk
Topic: Arrow Copter AC 10
Replies: 156
Views: 86516

Re: Arrow Copter AC 10

Grumpy wrote:
Ashley V wrote: not many Ferrari's driving around,
In a Ferrari, you sit side by side, !! (^^) (^^) vhpy vhpy

In a Ferrari and in a Raf 2000, you sit side by side, !!!! (^^) (^^) vhpy vhpy
by Pieter Smith
Wed May 12, 2010 2:19 pm
Forum: Gyro Talk
Topic: Some Gyro Photos
Replies: 10
Views: 2976

Re: Some Gyro Photos

Gerber wrote:Stunning. Dis erg as jy verlang na iets wat jy nie eers ken nie.... :lol:
Koop hom Gerber!! Jy sal nie n fout maak nie. Ek moet nog my opleiding in die RAF voltooi, maar is nog nie eendag spyt ek het die RAF gekoop nie. Dis waar wat die logo se: Miles above the Rest!!
by Pieter Smith
Wed May 12, 2010 2:08 pm
Forum: Gyro Talk
Topic: RAF SOLO
Replies: 5
Views: 1988

Re: RAF SOLO

Baie geluk David, Eben en Oom Eben. Geniet hom ou maat, een van die dae is die land net RAF waar jy kyk. Is bly daar het n paar manne ge-solo, nou kan ek weer beurt kry vir so bietjie opleiding!!! Die wors fabriek gaan nie nou en ook nie gou stop ni!!!!!!!! Dit voel so lekker om deel te wees van so ...
by Pieter Smith
Wed May 12, 2010 1:59 pm
Forum: Gyro Talk
Topic: Another RAF SOLO
Replies: 6
Views: 1908

Re: Another RAF SOLO

Baie geluk Chris en Eben.
Mag jy baie jare se genot uit die RAF kry, sien my bloue staan en wag vir my in die agtergrond.
Geniet hom!!
by Pieter Smith
Fri May 07, 2010 4:46 pm
Forum: Gyro Talk
Topic: Some Gyro Photos
Replies: 10
Views: 2976

Re: Some Gyro Photos

Wow !! Leather Seats the works!!
Geluk, sy het baie mooi gekom.
Amper so mooi soos myne (Ha-Ha ek grap net)
Groete daar.