Hi Jean, plaas `n fototjie of twee van daai Bushbaby, sal graag wil sien.
ek is self besig met een
Search found 102 matches
- Mon Sep 11, 2017 8:01 pm
- Forum: REVMASTER
- Topic: Revmaster R2300 direct-drive
- Replies: 5
- Views: 4366
- Tue Sep 05, 2017 7:31 pm
- Forum: Hangar Talk
- Topic: Waar is al die ou manne.
- Replies: 81
- Views: 362629
Re: Waar is al die ou manne.
Net so, Bundy, netso!
- Mon Sep 04, 2017 11:20 am
- Forum: Hangar Talk
- Topic: Waar is al die ou manne.
- Replies: 81
- Views: 362629
Re: Waar is al die ou manne.
Bly om te sien van die manne is nog hier..Whattsap is defenitief vir die skool kinders!
Soos Bundy gese het,,,as jy hier praat bly dit hier en dis altyd lekker om terug te gaan en weer te lees.
Soos Bundy gese het,,,as jy hier praat bly dit hier en dis altyd lekker om terug te gaan en weer te lees.
- Mon Sep 04, 2017 11:12 am
- Forum: Hangar Talk
- Topic: Thunderbird mk iv vs mk ii
- Replies: 11
- Views: 7094
Re: Thunderbird mk iv vs mk ii
Met `n 618 net lekkerder! Myne het `n 582, ek weeg 115kg en my buddie so 105kg.
Ons runway is 2800ft asl en hy sukkel nie baie om op te kom, so 100m rol om die krag drade op die einde te clear.
Wens myne was `n 618
Ons runway is 2800ft asl en hy sukkel nie baie om op te kom, so 100m rol om die krag drade op die einde te clear.
Wens myne was `n 618
- Wed Aug 30, 2017 8:33 pm
- Forum: Hangar Talk
- Topic: Thunderbird mk iv vs mk ii
- Replies: 11
- Views: 7094
Re: Thunderbird mk iv vs mk ii
`n damn lekker aerie...jy moet net nie haastig wees. hy vlieg vanself, jy moet net die throttle handle..
i have one, also flies my friend`s. sal hom nooit verkoop nie!
i have one, also flies my friend`s. sal hom nooit verkoop nie!
- Wed Aug 30, 2017 8:24 pm
- Forum: Hangar Talk
- Topic: Waar is al die ou manne.
- Replies: 81
- Views: 362629
Re: Waar is al die ou manne.
ek wonder ook waar is witwillempie van die vlaktes?
Die ou manne word ouer,,,nie jonger nie,,,so waar is die jonges?
Die ou manne word ouer,,,nie jonger nie,,,so waar is die jonges?
- Wed Aug 30, 2017 8:20 pm
- Forum: Flying events
- Topic: Klipriver airfield Spring fly in breakfast 2 Sept.
- Replies: 18
- Views: 10964
Re: Klipriver airfield Spring fly in breakfast 2 Sept.
Vat jou aan vir daai koffie....maar sal dit nie die jaar maak nie. besig om aan te sterk na `n rug operasie. volgende jaar
- Mon Aug 28, 2017 5:07 pm
- Forum: Flying events
- Topic: Africa Cup 2017
- Replies: 24
- Views: 25638
Re: Africa Cup 2017
Whats the date for this event?
- Mon Aug 28, 2017 4:42 pm
- Forum: Flying events
- Topic: Klipriver airfield Spring fly in breakfast 2 Sept.
- Replies: 18
- Views: 10964
Re: Klipriver airfield Spring fly in breakfast 2 Sept.
Dankie Freddie, lyk na mooi omgewing vir vlieg.
- Sun Aug 27, 2017 10:05 am
- Forum: Flying events
- Topic: Klipriver airfield Spring fly in breakfast 2 Sept.
- Replies: 18
- Views: 10964
Re: Klipriver airfield Spring fly in breakfast 2 Sept.
Hi Freddie, give us some co-ords please..
- Sun Jul 30, 2017 7:33 pm
- Forum: Aircraft parts and accessories
- Topic: Selling composite propellers
- Replies: 95
- Views: 108164
Re: Selling composite propellers
Hi Meglin, Gear ratio= 3.47
VNE of aircraft =125mph
cruise =± 85mph. Can you post a picture of the propellor..
VNE of aircraft =125mph
cruise =± 85mph. Can you post a picture of the propellor..
- Wed Jul 26, 2017 7:11 pm
- Forum: Aircraft parts and accessories
- Topic: TYRES
- Replies: 3
- Views: 772
Re: TYRES
Yes please do....Kobus 082 456 5950I can Whats App or SMS you if you send me your number.
- Tue Jul 25, 2017 8:41 pm
- Forum: Flying events
- Topic: Taildraggers to Nylstroom 14-16 July2017
- Replies: 18
- Views: 12103
Re: Taildraggers to Nylstroom 14-16 July2017
The proof is in the pudding....in this case, photos!
Place some photos please!!!!!!
Place some photos please!!!!!!
- Tue Jul 25, 2017 8:37 pm
- Forum: Flying events
- Topic: Bultfontein Boertjie fees 2 September 2017
- Replies: 4
- Views: 4252
Re: Bultfontein Boertjie fees 2 September 2017
Klink na n lekker fees.Sit meer inligting op soos n fees program, oorslaap opsies ander moontlike atiwiteite asook n paar fotos en GPS co-ods van die vliegveld ens. : Dit prikkel die belangstelling
- Tue Jul 25, 2017 8:33 pm
- Forum: Aircraft parts and accessories
- Topic: Sonex Aerovee Engine for sale.
- Replies: 7
- Views: 2685
Re: Sonex Aerovee Engine for sale.
Kom nou Poen.... sit `n foto en `n prys op... hier is nog ouens wat rond kyk.