Search found 30 matches

by Louis Geldenhuys
Mon Feb 29, 2016 11:54 am
Forum: Technical Talk
Topic: Help met my aquilla 582 asb
Replies: 14
Views: 4931

Re: Help met my aquilla 582 asb

Andre jy moet net biedjies biedjies stel op n slag. n Mooi Rpm sal wees as jy vlieg volkrag 6400RPM , so speel met die pitch maak hom so twee grade growwer en kyk waar loop hy dan.

Hoop jy kom reg

Groete
by Louis Geldenhuys
Wed Feb 24, 2016 3:44 pm
Forum: Hangar Talk
Topic: Cape Town Flying
Replies: 1
Views: 892

Re: Cape Town Flying

David jy moet weer kom vlieg ! Dit was lekker om saam met jou te vlieg !!
by Louis Geldenhuys
Wed Feb 24, 2016 3:41 pm
Forum: Hangar Talk
Topic: Rotax 582 DECOKE
Replies: 8
Views: 2279

Re: Rotax 582 DECOKE

hahaha dit is nou tops!
by Louis Geldenhuys
Wed Feb 24, 2016 3:20 pm
Forum: Hangar Talk
Topic: CAPE TRIKERS
Replies: 119
Views: 33857

Re: CAPE TRIKERS

Baie Dankie Grumps.

Tyd om die Trike gang te boost hier :)
by Louis Geldenhuys
Wed Feb 24, 2016 3:15 pm
Forum: Hangar Talk
Topic: Hangerage in Cape town area
Replies: 7
Views: 4396

Re: Hangerage in Cape town area

Hi Steve
Please contact me 0718891597 regarding hangerage at Fisantekraal
by Louis Geldenhuys
Mon Feb 22, 2016 10:40 am
Forum: Aircraft parts and accessories
Topic: Flight Suits & Helmets and more.
Replies: 50
Views: 16598

Re: Flight Suits & Helmets

Im Interested in the microlight helmets. please email me
louisgflying@gmail.com
by Louis Geldenhuys
Mon Feb 22, 2016 10:35 am
Forum: Technical Talk
Topic: Help met my aquilla 582 asb
Replies: 14
Views: 4931

Re: Help met my aquilla 582 asb

meneer my raad: Maximum RPM op 582 is 6800 , wees versigtig en hou dit dop. jy wil nie oor die gaan nie. As jou RPM te hoog is kan dit jou prop wees. As ek jy is laat n AP kom kyk indien jy nie jou pich self kan stel nie. As Mixture nie reg is nie gaan sy seize.maar kry jou prop reg. Moet haar nie s...
by Louis Geldenhuys
Tue Jun 02, 2015 8:29 pm
Forum: Hangar Talk
Topic: Your Flying Videos
Replies: 390
Views: 729015

Re: Your Flying Videos

by Louis Geldenhuys
Mon May 25, 2015 4:25 pm
Forum: Technical Talk
Topic: Rotax 503
Replies: 9
Views: 4375

Re: Rotax 503

Dankie Nico

Ek het gekyk na Fanbelt en gaan hom vervang.
by Louis Geldenhuys
Mon May 25, 2015 4:05 pm
Forum: Technical Talk
Topic: Rotax 503
Replies: 9
Views: 4375

Rotax 503

Helloeee My Aquilla Rotax 503 motor het nou 503 Ure op , Werk wat ek al gedoen het aan enjine: Decoke: Head skoon gemaak en pistons , (nie ringe nie vervang nie ). Dit is al wat ek al gedoen het aan enjine se binnekant. Ek is tans besig om Undercarriage oor te bou op trike ,terwyl ek wag vir nuwe vl...
by Louis Geldenhuys
Tue May 12, 2015 9:16 pm
Forum: Airfields, Destinations and Contacts
Topic: Runway @ Theewaterskloof Dam
Replies: 3
Views: 5884

Re: Runway @ Theewaterskloof Dam

Hi does anyone have contact details of the owner ? Want to go with trike for a sleepover... vhpy
by Louis Geldenhuys
Wed Apr 22, 2015 9:21 am
Forum: Technical Talk
Topic: Profile Tube Mounting Bolt
Replies: 14
Views: 5592

Re: Profile Tube Mounting Bolt

Only use cap screw. 12.9 High tensile
Cadmium plated !
by Louis Geldenhuys
Tue Apr 21, 2015 7:50 pm
Forum: Flying events
Topic: Sandkloof Fly-in 2012
Replies: 16
Views: 8869

Re: Sandkloof Fly-in 2012

haaaaaaa ...
by Louis Geldenhuys
Tue Apr 21, 2015 7:24 pm
Forum: Flying events
Topic: Sandkloof Fly-in 2012
Replies: 16
Views: 8869

Re: Sandkloof Fly-in 2012

Eishh man ! Ek het so lus om my trike te laai vir n braai en lekker sleepover ! Hier in die Area is hier nie meer sulke goed nie :(
by Louis Geldenhuys
Fri Apr 17, 2015 9:12 pm
Forum: Flying events
Topic: Sandkloof Fly-in 2012
Replies: 16
Views: 8869

Re: Sandkloof Fly-in 2012

Will there be a flying this year ?