Search found 1126 matches
- Tue Feb 26, 2013 11:29 am
- Forum: Flying events
- Topic: Bultfontein fly-in
- Replies: 8
- Views: 1469
Re: Bultfontein fly-in
Waar is Bultfontein nou weer ? GPS?
- Thu Feb 14, 2013 9:33 am
- Forum: Hangar Talk
- Topic: Tedderfield (FATA) Photos
- Replies: 90
- Views: 16470
Re: Tedderfield (FATA) Photos
Genade maar dit is goeie fotokwaliteit - en dit op 'n forum. Bearcat
Julle thugs kan bly wees Bearcat was nie daar vir die salute nie. Wie weet wat se details ons dan alles sou gesien het.
- Fri Jan 25, 2013 10:54 am
- Forum: Gyro Talk
- Topic: Ongeskiktheidvoordele vir Gyrocopter vlieg op jou LEWENSVERS
- Replies: 3
- Views: 1194
Re: Ongeskiktheidvoordele vir Gyrocopter vlieg op jou LEWENS
Hi Piet
Ek het my polisse geskuif na Momentum. Hulle is happy met gyro vlieg. Sanlam, Old mutual en Discovery is vol stories. Ek gaan nou nie veroorsaak dat hulle aandeelprys val nie, maar dis hulle loss, nie myne nie.
Ek het my polisse geskuif na Momentum. Hulle is happy met gyro vlieg. Sanlam, Old mutual en Discovery is vol stories. Ek gaan nou nie veroorsaak dat hulle aandeelprys val nie, maar dis hulle loss, nie myne nie.
- Sun Jan 06, 2013 6:17 pm
- Forum: Hangar Talk
- Topic: Lucky escape, lesson learnt
- Replies: 19
- Views: 2302
Re: Lucky escape, lesson learnt
Perhaps we Microland boys can come up with some sort of Code word so we can surprise ourselves with a bit of practice when we are flying around together? The chances of an engine failure overhead the airfield are slim...it will nearly always happen away from a runway...I need to practice this much ...
- Wed Dec 05, 2012 11:26 am
- Forum: Gyro Talk
- Topic: New GYros - Latest ZU additions Oct 2012
- Replies: 12
- Views: 3107
Re: New GYros - Latest ZU additions Oct 2012
Congrats Glenn. Quite an achievement.FO Gyro wrote: I have just got my command at SAA which has taken almost 15 yrs,(plus my 6 years previous experience)
- Tue Nov 13, 2012 9:27 am
- Forum: Gyro Talk
- Topic: NORTH / SOUTH 2013
- Replies: 48
- Views: 13424
Re: NORTH / SOUTH 2013
Weet nie wat die issue was nie, maar ek sal weer vir Upington stem. Dit is baie sentraal en ek wil graag in daardie omgewing vlieg.
- Thu Nov 08, 2012 8:58 am
- Forum: Gyro Talk
- Topic: New GYros - Latest ZU additions Oct 2012
- Replies: 12
- Views: 3107
Re: New GYros - Latest ZU additions Oct 2012
Baie goeie syfers.Steve_SP wrote:ZU-RIF ROTARY AIR FORCE 2000 GTX SE FI - c/n 032 - the 32nd South African built by SA RAF - these are selling well in SA
Wys wat kan gedoen word.
- Mon Oct 29, 2012 10:54 am
- Forum: Hangar Talk
- Topic: One very happy guy !!!!!!!
- Replies: 18
- Views: 3545
Re: One very happy guy !!!!!!!
Ongelukkig kan jy nie by Menlyn se parking lot met dit land nie........ Ek weet van n plek wat die lekkerste brood en die varste melk het - kom laai my op dan gaan wys ek jou Onthou julle daai Ford Double cab advertensie van so paar jaar terug. Ek dink Piet gaan nou sy brood en melk By TC, Vernon, ...
- Wed Oct 10, 2012 12:38 pm
- Forum: Gyro Talk
- Topic: Bobbejaan Resies
- Replies: 11
- Views: 3309
Re: Bobbejaan Resies
Julius, jy mag nie daai bobbejane jaag nie.Big Man wrote:Dis nou lekker sports. Watch my..........
- Mon Oct 08, 2012 11:28 am
- Forum: Gyro Talk
- Topic: Bobbejaan Resies
- Replies: 11
- Views: 3309
Re: Bobbejaan Resies
Ek kan nou al sien hoe sit jy jou gat en afgiggel agter daai stokke toe die stof so staan.
Lekker groot area vir hulle om bietjie oefening te kry daai.
Lekker groot area vir hulle om bietjie oefening te kry daai.
- Tue Sep 04, 2012 9:42 am
- Forum: Gyro Talk
- Topic: T minus 2 months
- Replies: 41
- Views: 9383
Re: T minus 2 months
Ai Juanita.
Baie geluk. So spyt ek is nie daar om die smile te sien nie. Hoop jy geniet Cali net soveel as wat jy DiZA geniet het.
Baie geluk. So spyt ek is nie daar om die smile te sien nie. Hoop jy geniet Cali net soveel as wat jy DiZA geniet het.
- Tue Aug 07, 2012 1:01 pm
- Forum: Hangar Talk
- Topic: Snow!
- Replies: 19
- Views: 2532
Re: Snow!
Vereeniging snow !!
- Wed Jun 27, 2012 10:16 am
- Forum: Gyro Talk
- Topic: Gyro's at Kroon Fly in
- Replies: 4
- Views: 1272
Re: Gyro's at Kroon Fly in
A nice fly-inn to attend, but unfortunately we're not around. Bad timing in the school holiday.
Will be in the bush.
Will be in the bush.
- Wed Jun 27, 2012 10:11 am
- Forum: Hangar Talk
- Topic: Vaaldam Oranjeville Breakfast Fly-In???
- Replies: 37
- Views: 4856
Re: Vaaldam Oranjeville Breakfast Fly-In???
Would be a nice change of scenery.
Both weekends sound good.
Both weekends sound good.
- Mon Jun 25, 2012 12:13 pm
- Forum: Gyro Talk
- Topic: ROTARY AIR FORCE SA - RAF 2000
- Replies: 34
- Views: 11376
Re: ROTARY AIR FORCE SA - RAF 2000
Gyronaut wrote:Waar is die "Like" knoppie?