Ja.Pietb wrote: Jammer dat jy nie altyd ALMAL kon tevrede stel nie ???
Jy kon sommige mense altyd tevrede stel,
Jy kan somtyds almal tevrede stel,
maar jy kan NOOIT altyd , almal tevrede stel nie.
Ek se weer - "job well-done"
Ek's volgende jaar weer daar.