Search found 397 matches

by witwillem
Mon Oct 12, 2009 8:37 pm
Forum: Hangar Talk
Topic: Mike and James Presentation
Replies: 13
Views: 1669

Re: Mike and James Presentation

sal in Johannesburg sn wees - kaarte asb kaarte om in Sodom en Gemora te ry - en wat vannie traffic ??
Willempie
by witwillem
Mon Oct 12, 2009 8:33 pm
Forum: Hangar Talk
Topic: serious stuff - serious fo sure Read it now !!!
Replies: 35
Views: 6228

Re: serious stuff - serious fo sure Read it now !!!

Jis dit raak rof innie noorde - hoe vlie jy sonner n flerk of sonner n pilot ??
Rudix weet jy meer - lat ons hoor wat die manne anvang ?
willempie
by witwillem
Mon Oct 12, 2009 8:23 pm
Forum: Hangar Talk
Topic: serious stuff - serious fo sure Read it now !!!
Replies: 35
Views: 6228

Re: serious stuff - serious fo sure Read it now !!!

So saam met die tee en al hoor ek daar was n insident in die noorde die naweek - klink amper soos n traaik sonner n pilot of sonner n flerk - weet iemand iets van dit - wonner net of die tee suipers in kennis gestel is of hoe ,
Willempie
by witwillem
Thu Oct 08, 2009 9:31 pm
Forum: Hangar Talk
Topic: serious stuff - serious fo sure Read it now !!!
Replies: 35
Views: 6228

Re: serious stuff - serious fo sure Read it now !!!

soos hulle sal se in engels you do the crime you do the time - Dis lankal tyd dat DCA hulle se tanne wys Daar is n paar ouens wat dit vir almal moeilik maak - wat is dit met hulle ?? Hoe kan jy so onverantwoordelik wees , of is jy dan net damn stupid ?? wel ek se vat hom fluffie - sal tog graag wil ...
by witwillem
Thu Jun 18, 2009 2:15 pm
Forum: Hangar Talk
Topic: Closure of Private Airfields Averted
Replies: 6
Views: 1943

Re: Closure of Private Airfields Averted

Ek hoor vandag tussen die lyne dat dit n pot snt is - die poliste is aangese om alle vlugte van alle klein velde te stop todat daar lisensiegelde betaal is . Die owerhede staan vas dat dit tyd is dat die rykmans sport getaks moet word omdat die meerderheid nie daaran kan deelneem nie . Daar is blykb...
by witwillem
Thu Jun 18, 2009 1:49 pm
Forum: Hangar Talk
Topic: Rhino Park Developement Eve
Replies: 11
Views: 1980

Re: Rhino Park Developement Eve

Ja boet alweer promises - hoeveel nog ???
witwillem sal daar wees
by witwillem
Thu Jun 18, 2009 1:47 pm
Forum: Gyro Talk
Topic: Xenon Gyro
Replies: 677
Views: 196962

Re: Xenon Gyro

Soos hulle se vra maar vir willem - dis nou wit willem , eendag as ek groot is wil ek ook een he - This machine has great potential , it looks as if Braam and co have got their act together and now will be able to unleash the true potential of this underestimated machine . With an AMO, service centr...