Search found 5 matches

by pietergetflying
Sun Sep 09, 2018 9:55 am
Forum: Aircraft parts and accessories
Topic: Rotax 582 te koop
Replies: 0
Views: 2304

Rotax 582 te koop

Ek het n 582 blou kop te koop. Die ure is rondom 600. Hy het n 4.00 E-ratkas op waarvan die starter beskadig is. Daar is n volledige uitlaatstelsel met carbs. Let wel daar is geen elektriese stelsel op die engin nie. Die plan was om die 582 om te ruil met die 503 en intussen is die trike verkoop. Pr...
by pietergetflying
Sun Sep 09, 2018 9:51 am
Forum: Aircraft parts and accessories
Topic: Rotax 582 te koop
Replies: 0
Views: 1838

Rotax 582 te koop

Ek het n 582 blou kop te koop. Die ure is rondom 600. Hy het n 4.00 E-ratkas op waarvan die starter beskadig is. Daar is n volledige uitlaatstelsel met carbs. Let wel daar is geen elektriese stelsel op die engin nie. Die plan was om die 582 om te ruil met die 503 en intussen is die trike verkoop. Pr...
by pietergetflying
Wed Jul 04, 2018 10:35 am
Forum: Aircraft parts and accessories
Topic: VW 2.3L
Replies: 0
Views: 1526

VW 2.3L

Hi. Ek het n VW 2.3L tipe 1 te koop. Ek vermoed die crank het gebreek. Daar is n 1.6 tot 1 belt drive op en hy is nie volledig nie. Daar is wel n uitlaatstelsel en oilcooler ens beskikbaar. Prys is R8000.
My whatsapp nr.0788593328
Pieter
by pietergetflying
Mon Jun 25, 2018 12:26 pm
Forum: Aircraft parts and accessories
Topic: ROTAX 503 SINGLE IGNITION
Replies: 0
Views: 1393

ROTAX 503 SINGLE IGNITION

Hi. Ek het n Rotax 503 single ignition te koop met carbs en uitlaatstelsel en n belt drive. Ook ingesluit is n dual ignition crankcase met heads.
My whatsapp nr. 0788593328
Pieter
by pietergetflying
Mon Jun 25, 2018 12:23 pm
Forum: Aircraft parts and accessories
Topic: ROTAX 503 SINGLE IGNITION
Replies: 0
Views: 1203