Hi Nkwazi,
Daar is 'n microlight vliegveld op dire Rheennendal pad. Die GPS koordinate is 33°56'58.6"S 22°58'44.0"E of -33.949613, 22.978874
Cheers
Search found 54 matches
- Mon Jan 02, 2017 8:07 am
- Forum: Hangar Talk
- Topic: Trike hire and fly Knysna
- Replies: 1
- Views: 1555
- Wed Oct 26, 2016 3:59 pm
- Forum: Aircraft parts and accessories
- Topic: Rotax 914 UL short block with conversion kit for sale
- Replies: 0
- Views: 827
Rotax 914 UL short block with conversion kit for sale
I am posting this on behalf of a friend
Brand new Rotax 914 UL short block with conversion kit.
15 years / 2000 hour TBO
Asking price R160K
e-mail me, Joe Terblanche, at joeter@global.co.za
Brand new Rotax 914 UL short block with conversion kit.
15 years / 2000 hour TBO
Asking price R160K
e-mail me, Joe Terblanche, at joeter@global.co.za
- Thu Oct 20, 2016 1:27 pm
- Forum: Aircraft for Sale
- Topic: Wanted: Aquilla, Raptor or Cobra 582
- Replies: 5
- Views: 1793
Re: Wanted: Aquilla, Raptor or Cobra 582
Look a little further back in the for sale list Hans wants to sell a Raptor for R58000
- Thu Oct 13, 2016 11:39 am
- Forum: Aircraft parts and accessories
- Topic: Brand new Rotax 914 UL for sale
- Replies: 3
- Views: 1960
Brand new Rotax 914 UL for sale
I am posting this on behalf of a friend: Brand new Rotax 914 UL (Still in the box) Fitted with a slipper clutch. R390K including VAT. With the deteriorating strength of the Rand, it is extremely unlikely that you will ever buy a new 914 for less. You can contact me on joeter@global.co.za Joe Terblan...
- Wed Mar 02, 2016 3:56 pm
- Forum: Aircraft and Accessories wanted
- Topic: Charger for Icom IC-A5 Radio
- Replies: 1
- Views: 4981
Charger for Icom IC-A5 Radio
I am looking for an Icom IC-A5 battery charger. Preferably the desktop docking station type (BC-119N +AD81) but a wall charger (BC-110DR or BC-167SD) type will also do the job.
- Mon Nov 16, 2015 4:06 pm
- Forum: Hangar Talk
- Topic: 2016 MISASA Mags
- Replies: 56
- Views: 22883
Re: MISASA Mags
Ek wag ook nog. Niks in my ou posbussie nie
- Mon Jun 08, 2015 10:38 am
- Forum: Aircraft and Accessories wanted
- Topic: Wanted: Plans for TEAM Airbike or Tandem
- Replies: 6
- Views: 5453
Re: Wanted: Plans for TEAM Airbike or Tandem
Hi Cheeky. Ek weet van 'n persoon wat een gebou het in ongeveer 2004. Sy naam was Dougie Lawson.http://www.questiongravity.com/airbike/tandemtalk/index.cgi?frames=n;read=1061&expand=1 Wat van hom geword het weet ek nie. Ek weet ook nie of hy die projek ooit klaargemaak het nie. Hy was ook, so ver ek...
- Wed Apr 22, 2015 11:57 am
- Forum: Aircraft and Accessories wanted
- Topic: Wanted 61mm keel tube for Raptor
- Replies: 1
- Views: 676
Re: Wanted 61mm keel tube for Raptor
The Raptor was built by Manfred Springer of Aviate Products CC. His factory is at Tedderfield Air Park, Walkerville
Contact him on 0 eight 3 seven 6 4 five 9 three 5. He might be able to help.
Contact him on 0 eight 3 seven 6 4 five 9 three 5. He might be able to help.
- Fri Apr 17, 2015 2:51 pm
- Forum: Technical Talk
- Topic: Rotax 582 will not pick up revs
- Replies: 16
- Views: 7697
Re: Rotax 582 will not pick up revs
Het jy die petrol vervang? Ou petrol raak vrot. Tap dit uit en gebruik dit in jou grassnyer.
- Tue Mar 17, 2015 2:46 pm
- Forum: Hangar Talk
- Topic: Looking for a place to fly in/temp hangar near Jhb north
- Replies: 6
- Views: 1064
Re: Looking for a place to fly in/temp hangar near Jhb north
Trevor Davies het 'n vliegveld naby die "Tarlton drag stip" wes van Krugersdorp se wildreservaat. kyk op www.tde.co.za. Ek weet nie of hy sal kan help nie. Hy bou Thunderbird microlights.
- Mon Mar 02, 2015 1:19 pm
- Forum: Hangar Talk
- Topic: Mossel Bay hangarspace? For a topless Yellow Cobra?
- Replies: 14
- Views: 9820
Re: Mossel Bay hangarspace? For a topless Yellow Cobra?
Wow nou is ek bleddie jaloers. Maar dit is eintlik vir my goeie nuus. As ek weet daar is iemand met 'n trike by Mos gaan ek sommer baaaaaie meer daar vakansie hou. My plan is in elkgeval om eendag daar, of daar naby, af te tree. Asterix jy beter nie die trike verkoop nie. Laat weet wanneer jy gaan e...
- Tue Feb 03, 2015 1:44 pm
- Forum: Hangar Talk
- Topic: Bloem trike pilots.
- Replies: 12
- Views: 2324
Re: Bloem trike pilots.
Hi Johan, My neef boer ook daar naby Dewetsdorp. Gaan jy nou permanent plaas toe skuif? Is jy van plan om ook 'n hangar daar te bou? Dit sal gr8 wees as ek weet want ek wil al lankal daarheen vlieg maar sy skuur se deur is te klein vir 'n trike. Hy het ook nie 'n aanloopbaan nie. :-( Ek ken jou broe...
- Mon Jan 26, 2015 3:03 pm
- Forum: Hangar Talk
- Topic: THE MICROLAND THREAD..."Home of the Tailwinds"
- Replies: 2671
- Views: 753130
Rand fhodies op avcom
Hi daar is ook 'n paar fhodies op avcom onder die fhodies hofie. "Seen at Rand" Cheers
- Wed Jan 21, 2015 10:49 am
- Forum: Hangar Talk
- Topic: THE MICROLAND THREAD..."Home of the Tailwinds"
- Replies: 2671
- Views: 753130
Saterdag se vlug na die Rand se Lughawe
Hi Paul / Mervin. Kan julle dalk vir ons 'n "printable" kaart opstel van Saterdag se Rand roete en hier aanheg. Sommer ook al die frikwensies en naderings prosedures. Ek dink ook dit sal 'n goeie idee wees as Mervin vir ons, voor ons vlieg, 'n kort "briefing" kan gee van wie praat en wie nie. Almal ...
- Fri Oct 31, 2014 12:26 pm
- Forum: Aircraft and Accessories wanted
- Topic: Trike tyres wanted
- Replies: 1
- Views: 861
Re: Trike tyres wanted
Hi Airbender. Speddick in Jet Park JHB. 011 397 8510 of in PTA 012 541 0340 maar die Pretoria tak moet dit van Jet Park af bestel. As ek jou raad kan gee, moet nie groter bande op sit nie. Dit is swaarder en veroorsaak ook baie meer "Drag"